InnGreen Hotel at Lake Umuzi

InnGreen Hotel at Lake Umuzi This Inn is situated in the centre of the vibrant and active Lake Umuzi Waterfront, in Secunda. It i

✨ Jou aand kan ons bederf wees! ✨Koop jou kaartjie vir Gé Sing: Hoor My Lied hier: https://LTickets.co.za/ge-sing-hoor-m...
10/09/2025

✨ Jou aand kan ons bederf wees! ✨

Koop jou kaartjie vir Gé Sing: Hoor My Lied hier: https://LTickets.co.za/ge-sing-hoor-my-lied-2/ en wees deel van die opening van die Umuzi Teater op 19 September.

Bespreek jou verblyf by een van ons hotelle en staan ’n kans om die gelukkige wenner te wees wat:
🎟 Jou vertoningkaartjie terugbetaal kry
🏨 Jou akkommodasie vir 19 September terugbetaal kry (Inngreen Hotel, Merchant Hotel, Umuzi Lodge)

Koop jou kaartjie, bespreek jou verblyf, en dalk geniet jy jou aand gratis! 😍

📞 Landlyn: ‪‪‪+27 (0)17 631 3506‬‬‬
📧 [email protected]

🌙✨Oornag lag-lag!🎭Vir net R890.00 B&B per nag vir 2 persone by InnGreen kry jy 2 komplimentêre kaartjies vir die gewilde...
24/07/2025

🌙✨Oornag lag-lag!🎭
Vir net R890.00 B&B per nag vir 2 persone by InnGreen kry jy 2 komplimentêre kaartjies vir die gewilde komedie, Ouma is op pad!
Geniet ’n heerlike aand van lekker lag en ontspan.
Net geldig vir 7 Augustus — bespreek betyds, kaartjies is beperk!

👉 Bespreek hier: https://lakeumuzi.co.za/inngreen-hotel/

25/06/2025

🌿InnGreen Hotel at Lake Umuzi

Moderne gemak. Die slim keuse vir die doelgerigte reisiger.

📍 In die hart van Secunda – stapafstand van restaurante, ’n bierbrouery, kunsgalery en lekker winkeltjies. Die kinders speel veilig binne terwyl jy ontspan of werk.

🔗 Bespreek nou:
👉 https://lakeumuzi.co.za/inngreen-hotel/

03/04/2025
19/03/2025

Remember to book your spa treatment the next time you visit Lake Umuzi

Please follow the link below to view our price list.

Price list --> www.mvuawellnessspa.co.za

21/11/2024

Relaxing Hot stone massage. The warmth of the stones helps to relax tight muscles. This will leave your body feeling like a noodle 😜. No more tension in these muscles!

Address

Kiewiet Street
Secunda
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when InnGreen Hotel at Lake Umuzi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to InnGreen Hotel at Lake Umuzi:

Share

Category