15/06/2026
TE MOOI – VAN BINNE EN BUITE 🌸
Liewe dames,
Dis tyd om jouself eerste te sit, inspirasie te vind en ’n oggend saam met ongelooflike vroue te geniet. 💕
Sluit op 18 Julie 2026 by ons aan vir Té Mooi – Van Binne en Buite, ’n unieke ervaring waar ons fokus op skoonheid wat veel dieper gaan as net die uiterlike.
✨ Leer meer oor gut health saam met Andriëtte
🎨 Ontdek die krag van kleur saam met Miné
💛 Word geïnspireer deur Te Fraai Diena se hartroerende suksesverhaal
Jou kaartjie sluit in:
🥂 ’n Welkomdrankie
🍴 ’n Ligte ete
💐 ’n Pragtige Vanderfax-blommerangskikking om huis toe te neem
📍 Swartvlei Gasteplaas, Wilderness
📅 18 Julie 2026
⏰ 10:00
🎟️ R550 per persoon
⚠️ Slegs 80 kaartjies beskikbaar! Hierdie intieme geleentheid is ontwerp om elke dame spesiaal te laat voel, daarom is plekke beperk.
Bring jou ma, suster, vriendin of kom bederf jouself met ’n oggend van lag, leer, inspirasie en mooi herinneringe.
💖 Want elke vrou verdien dit om mooi te voel – van binne én buite.
📞 Besprekings: Monja – 076 981 4866
🔗 Kaartjies -
https://www.quicket.co.za/events/364843-t%E2%80%91mooi%E2%80%91op%E2%80%91swartvlei%E2%80%91gasteplaas/?preview=t #/
🌸💐✨
Kom kuier saam op 18 Julie 2026 by Swartvlei Gasteplaas vir ’n inspirerende oggend vol kleur, styl, gesondheid, blomme en betekenisvolle gesprekke.