20/03/2024
Laaste kans tot 'n Kalahari jag! Net 4 naweke vir die seisoen oor.
- 16 - 19 May '24
- 23 - 26 May '24
- 30 May - 2 Jun '24
- 11 - 14 Jul '24
Voltooi die navraag vorm op https://www.makgoro-lodge.com/hunting/ en ons stuur 'n kwotasie!
Makgoro Lodge - Private hunting on game farm near Setlagole in North West, between Vryburg and Mahikeng