SEWEWEEKSPOORT AKKOMMODASIE

SEWEWEEKSPOORT AKKOMMODASIE PLAASAKKOMMODASIE Seweweekspoort Akkommodasie bestaan uit verskeie selfsorg eenhede en 'n kampplek,

Seweweekspoort is 3 hours drive from Cape Town, 1 hour from Oudtshoorn and less than 2 hours from Mosselbaai and George. Here are several self-catering cottages with electricity on different farms and also a camp site with no electricity (but warm water with gas geysers) at a small dam with black bass. Self-Catering Cottages from R150pppn and camp site R75pppn (discount for big groups and longer stay)

01/09/2026
🌸 LENTEDAG-SPECIAL BY SANDRIVIER! 🌸Bespreek vandag jou heerlike plaaswegbreek en kry 20% AFSLAG! 🌿🏡⛺⏰ WhatsApp Jonel voo...
01/09/2026

🌸 LENTEDAG-SPECIAL BY SANDRIVIER! 🌸

Bespreek vandag jou heerlike plaaswegbreek en kry 20% AFSLAG! 🌿🏡⛺

⏰ WhatsApp Jonel voor 17:00 vandag om te bespreek én te betaal:
📲 https://wa.me/27762762864

Besoek en volg ons Facebook-blad—en deel gerus met jou vriende:
🔵 https://www.facebook.com/share/1AzVyzJhcP/

Slegs vandag beskikbaar!

17/08/2026

Bespreek Kloofhuis 0762762864

Kom beleef hierdie besonderse stukkie Klein Swartberg! 🌿⛰️Die wêreld is ongelooflik mooi ná die reën – groen, vars en ru...
17/08/2026

Kom beleef hierdie besonderse stukkie Klein Swartberg! 🌿⛰️

Die wêreld is ongelooflik mooi ná die reën – groen, vars en rustig.

Withoek Cottage is ’n gemaklike, volledig toegeruste plaaskothuis waar jy behoorlik kan afskakel, kuier en rus, met die berge en natuur sommer op jou voorstoep. ❤️

R1400 per nag vir die hele huis – slaap 5.

📞 Besprekings deur Seweweekspoort Akkommodasie: 076 276 2864

Kom rus ’n bietjie waar die wêreld nog stil is. 🌿

🌿 Kom kuier op Op-die-Plaas Sandrivier 🌄Kom skakel af en ervaar die rustigheid van die plaas — tussen vriendelike plaasd...
14/08/2026

🌿 Kom kuier op Op-die-Plaas Sandrivier 🌄

Kom skakel af en ervaar die rustigheid van die plaas — tussen vriendelike plaasdiere, oop ruimtes, pragtige berge en asemrowende sonsondergange wat jou laat stilstaan en net asemhaal.

Ons is ideaal geleë tussen Calitzdorp en Laingsburg, naby die indrukwekkende Seweweekspoort-piek — die hoogste in die Wes-Kaap. Dis die perfekte plek om ’n regte “moet-doen” item van jou lys af te merk.

🎁 Spesiale aanbod: Kry 15% AFSLAG as jy binne die volgende uur bespreek, en kies jou kuierdatum enige tyd binne die volgende jaar! 🌿🏡

⏰ Net vir die volgende uur geldig!

En onthou — elke bespreking gee jou ook ’n kans om GRATIS verblyf te wen!

📞 076 276 2864

Kom maak jou kop leeg, kom leef bietjie stadiger, en kom geniet die plaaslewe op sy beste.

BESPREEK NOU!

Address

Seweweekspoort Akkommodasie
Seweweekspoort

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SEWEWEEKSPOORT AKKOMMODASIE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share