19 BONDI BEACH

19 BONDI BEACH Bondi Beach No. 19 is a stunning apartment, located in secure complex. The complex offers direct access to the beach via private gate. Own laundry facilities

This apartment can accommodate 6 guests in the 3 bedrooms with 2 bathrooms. Fully equipped kitchen for self-catering.

16/12/2025
16/12/2025

Kom drink jou eerste koffie op die strand en sien die son opkom. Reg teen die see, hoor em ruik die see.
Toegang tot see 5m van patio.

Kom luister hoe breek die golwe op die rotse, en drink jou eerste koffie op die strand met die son wat opkom
10/08/2025

Kom luister hoe breek die golwe op die rotse, en drink jou eerste koffie op die strand met die son wat opkom

Closer to the ocean you will not find. Direct access to the beach.Few days available between 30 Dec and 5 January.My cel...
17/12/2024

Closer to the ocean you will not find. Direct access to the beach.
Few days available between 30 Dec and 5 January.
My celno 0834156739

Available dates 30 December to 5 January
25/11/2024

Available dates 30 December to 5 January

Interessante dag uitstappie. Zip lines en suspensie brug by Lake Eland en die Cape Vulture 'hide out' en voerplek!! En o...
03/11/2024

Interessante dag uitstappie. Zip lines en suspensie brug by Lake Eland en die Cape Vulture 'hide out' en voerplek!! En oppad terug n stop by Rock Coffee Shop and Lookout chalets vir n koffie met die lekkerste kaaskoek.

Hier is ook n putt-putt baan, plaasdiere en quad bikes.Beste pannekoeke in KZN.
03/11/2024

Hier is ook n putt-putt baan, plaasdiere en quad bikes.
Beste pannekoeke in KZN.

Plekke te sien op die suidkus. Kleinste woestyn!
03/11/2024

Plekke te sien op die suidkus. Kleinste woestyn!

Oggend stap op die strand.
03/11/2024

Oggend stap op die strand.

Slaap 6 mense, 2 badkamers. Wasmasjien/tuimeldroeƫr en skottelgoedwasser in eenheid.
28/10/2024

Slaap 6 mense, 2 badkamers. Wasmasjien/tuimeldroeƫr en skottelgoedwasser in eenheid.

Geniet jou eerste koffie op die strand en sien die mooiste sonsopkoms
28/10/2024

Geniet jou eerste koffie op die strand en sien die mooiste sonsopkoms

Plek beskikbaar vanaf 30 Desember tot 5 Januarie. Eenheid reg teen die strand met privaat toegang. 3 slaapkamers, 2 badk...
26/10/2024

Plek beskikbaar vanaf 30 Desember tot 5 Januarie. Eenheid reg teen die strand met privaat toegang. 3 slaapkamers, 2 badkamers ten volle toegerus

Address

WARRIORS Lane
Shelly Beach
4265

Telephone

+27834156739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 19 BONDI BEACH posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share