Soebatsfontein Guest Lodge

Soebatsfontein Guest Lodge The Guest Lodge is situated in the small town Soebatsfontein. Located only 500m from the Namaqua National Park's Skilpad section, via the west entrance.

Making it ideally situated for exploring the entire area.

28/03/2026

Birdhide in the making.

27/03/2026

Sunset at Soebatsfontein Guest Lodge.

Die blomme is nog steeds ongelooflik mooi. Moenie uitmis.
18/08/2025

Die blomme is nog steeds ongelooflik mooi. Moenie uitmis.

Kom kuier by ons Koffie/geskenk winkel op Soebatsfontein.
10/08/2025

Kom kuier by ons Koffie/geskenk winkel op Soebatsfontein.

Gister se mooi. Vandag is die weer ontstuimig.
09/08/2025

Gister se mooi. Vandag is die weer ontstuimig.

Mooiste blommetjies van Namaqualand. Caracal roete 1.
06/08/2025

Mooiste blommetjies van Namaqualand. Caracal roete 1.

Wildeperdehoek pas. Baie blomme en pragtig. High clearance vehicle needed.
06/08/2025

Wildeperdehoek pas. Baie blomme en pragtig. High clearance vehicle needed.

Net “wow”……. In die park gister 4x4 roete vanaf Koeriebees en toe Caracal 1 en 2.  Blomme oral waar jy kyk.  Moeite werd...
02/08/2025

Net “wow”……. In die park gister 4x4 roete vanaf Koeriebees en toe Caracal 1 en 2. Blomme oral waar jy kyk. Moeite werd om te ry.

Besonderse sonsondergang vanmiddag hier in Namaqualand.  Fotos doen nie reg aan hoe mooi dit rerig was nie.
29/07/2025

Besonderse sonsondergang vanmiddag hier in Namaqualand. Fotos doen nie reg aan hoe mooi dit rerig was nie.

As die massa mooi te veel raak moet jy afbuk en na elke tipe blommetjie kyk. Elkeen is besonders en verskillend van meka...
28/07/2025

As die massa mooi te veel raak moet jy afbuk en na elke tipe blommetjie kyk. Elkeen is besonders en verskillend van mekaar. Mooi op sy eie manier. Wat n vooreg om dit te sien.

Vrolike vokstruis vygies
28/07/2025

Vrolike vokstruis vygies

Gous blomme net waar jy kyk.
28/07/2025

Gous blomme net waar jy kyk.

Address

Namakwa SSreet
Soebatsfontein
8257

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soebatsfontein Guest Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category