Droëdap Guest farm

Droëdap Guest farm Droëdap is situated 20km outside of Springbok in the beautiful Namaqualand.

14/02/2026
11/02/2026
2026🥳🥳🥳Baie dankie vir al ons gaste, vir al die mooi reviews. Ons hoop en vertrou vir ñ mooi blomme seisoen die jaar.🌼🌸🌻...
06/02/2026

2026🥳🥳🥳Baie dankie vir al ons gaste, vir al die mooi reviews. Ons hoop en vertrou vir ñ mooi blomme seisoen die jaar.🌼🌸🌻🌺🏵⚘️🪻🌷

Jammer om te hoor 🥲 Sterkte aan al sy vriende en familie 🙏
31/01/2026

Jammer om te hoor 🥲 Sterkte aan al sy vriende en familie 🙏

SA verloor n groot naam in die Namakwaland. RIV oom Arno van Zyl. Jou stories, grappe en lekker mens wees gaan definitief gemis word. Sterkte aan die familie en geliefdes deur hierdie moeilike tyd.

😪

Wanneer gaste vir jou hierdie stuur, wow daar is nie woorde nie...dat hulle elke dag hierdie wil sien en herhinner wil w...
13/12/2025

Wanneer gaste vir jou hierdie stuur, wow daar is nie woorde nie...dat hulle elke dag hierdie wil sien en herhinner wil word, aan hulle kuier oppi plaas.

Danie Matthee se eie woorde: "Wow stunning plek. Nog nooit so na aan my Skepper gevoel nie!"🙏

Dit is presies waaroor dit alles gaan. Om af te skakel van die besige, gejaagde lewe en stil te word, rustig en naby aan jou Skepper te voel.
Soos ons leuse sê, "Eenvoud is die vreugde van die lewe!"😉
Dankie vir die deel, Danie.🌼

Buite blomme seisoen nogsteeds asemrowend mooi😍
13/12/2025

Buite blomme seisoen nogsteeds asemrowend mooi😍

12/10/2025

It's October and time for the Chincherinchees, Ornithogalum thyrsoides, which flowers from October through to December.
They grow on sandy flats and lower slopes from Namaqualand to the southern Cape.

Well done Nicky!!
16/09/2025

Well done Nicky!!

06/09/2025

Address

Farm, Droëdap Road R539
Springbok
8240

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Droëdap Guest farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Droëdap Guest farm:

Share

Category