Namaqua Game Lodge

Namaqua Game Lodge Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Namaqua Game Lodge, Lodge, Springbok.

Ek het té veel probleme gehad met my ou nommer na die sim swap-drama. Gebruik asb 0810025036 in die vervolg.
07/03/2026

Ek het té veel probleme gehad met my ou nommer na die sim swap-drama. Gebruik asb 0810025036 in die vervolg.

13/12/2024

Ek het gister die mooiste kompliment van my lewe gekry....
"Mens kan die teenwoordigheid van die Here hier by julle voel."
Mag elkeen wat ons besoek dit ook so ervaar.
Ons staan in nederige dankbaarheid vir U genade elke dag. En ons sê dankie dat ons elke dag U wonderlike natuurskoon kan ervaar.

15/08/2024

Kontak details
0810025036 (bel)
0834623482 (whatsapp)

Namakwaland het maar net sy eie bekoring.
03/07/2023

Namakwaland het maar net sy eie bekoring.

Baie dankie aan almal betrokke by 'n baie suksesvolle en leersame aand van sterrekyk. Ons het heerlik geëet en daar was ...
19/03/2023

Baie dankie aan almal betrokke by 'n baie suksesvolle en leersame aand van sterrekyk. Ons het heerlik geëet en daar was gesellig gekuier tot laatnag. Die sterrehemel het nie teleurgestel nie en ons kon sien en leer van die meesters op hulle gebied. Dankie Willie Koorts & Johan Le Roux dat julle julle kennis met ons kom deel het. Dankie Oom Bossie en tannie Elna Boshoff vir al die reëlings. Dankie ook aan tannie Alma le Roux en tannie Rieks Koorts vir al die geselsies die naweek. Dié wat die geleentheid bygewoon het is welkom om julle foto's hier te deel.

10/03/2023

Elke Vrydag is braaidag by Namaqua Game Lodge & Padstal. Vir slegs R60 'n bord, kies 2 vleise en 2 bygeregte. Bygeregte is pap & sous, aartappelslaai of roosterkoek. Kom sit en eet hier of neem dit as take-away. Bespreek om teleurstelling te voorkom by Retha 0834623482

Kontak asb die nommer op die advertensie vir besprekings.
06/02/2023

Kontak asb die nommer op die advertensie vir besprekings.

19/12/2022
Ons kamers is reg vir besprekings! Kom geniet die stilte, rustigheid en natuurskoon van die plaas. Net 25km buite Spring...
14/12/2022

Ons kamers is reg vir besprekings! Kom geniet die stilte, rustigheid en natuurskoon van die plaas. Net 25km buite Springbok, Kaap se rigting, teen die N7. Ons sien uit daarna om julle hier te verwelkom. Kontak Retha 0834623482.

Address

Springbok
8240

Telephone

+27834623482

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namaqua Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namaqua Game Lodge:

Share

Category