Springbok Lodge, Springbok

Springbok Lodge, Springbok Accommodation & Restaurant based in Springbok, Namaqualand in the Northern Cape.

馃挮 "Ruben Namibi毛 en Cindy" is nou te koop by ons boekwinkel! Kry gerus vir jou (kinders) 'n kopie... 馃摉
05/06/2026

馃挮 "Ruben Namibi毛 en Cindy" is nou te koop by ons boekwinkel! Kry gerus vir jou (kinders) 'n kopie... 馃摉

Die weervoorspelling s锚 dit is m么re brrr-k贸煤d! Kom drink 'n heerlike warmsjokolade by ons.
02/06/2026

Die weervoorspelling s锚 dit is m么re brrr-k贸煤d! Kom drink 'n heerlike warmsjokolade by ons.

Ons het nuwe voorraad Roots of Creation juweliersware ingekry... 馃憖Kies uit 'n verskeidenheid mooi items 'n spesiale gesk...
27/05/2026

Ons het nuwe voorraad Roots of Creation juweliersware ingekry... 馃憖

Kies uit 'n verskeidenheid mooi items 'n spesiale geskenk vir jou geliefdes (of jouself) 馃泹馃┓

Bederf jou ma hierdie Moedersdag! Tuisgekookte etes ... scnitzels ... lipaflek gebakte poeding en nog meer ... Bespreek ...
04/05/2026

Bederf jou ma hierdie Moedersdag!
Tuisgekookte etes ... scnitzels ... lipaflek gebakte poeding en nog meer ...
Bespreek by 027 7121321 of 0832312359

Bring gerus jul moeders na Jopie's hierdie Moedersdag (10 Mei) vir 'n smaaklike ete... 馃嵅馃┓馃┓馃┓*Verdere inligting volg.
29/04/2026

Bring gerus jul moeders na Jopie's hierdie Moedersdag (10 Mei) vir 'n smaaklike ete... 馃嵅

馃┓馃┓馃┓

*Verdere inligting volg.

Weer in voorraad!Louis Bothma se boeke is 'n m贸茅t-lees vir enigiemand wat in milit锚re geskiedenis belangstel.
28/04/2026

Weer in voorraad!
Louis Bothma se boeke is 'n m贸茅t-lees vir enigiemand wat in milit锚re geskiedenis belangstel.

24/04/2026

Met W锚reld-Boekedag op 23 April het ons die plaaslike laerskool - Prim锚re Skool Springbok besoek en 'n "Wie word 'n Boekwurm?" vasvra aangebied. Dit was groot pret en lekker leersaam!
Dankie aan die skool en leetlinge wat kom derlneem het.

Boeke, boeke, boeke!!Kom koop vir jou 'n lekkerlees of interessante feiteboek op 23 April - W锚reld-Boekedag!! Alles teen...
22/04/2026

Boeke, boeke, boeke!!
Kom koop vir jou 'n lekkerlees of interessante feiteboek op 23 April - W锚reld-Boekedag!!
Alles teen 15% afslag.

Ons kry gereeld vars dadels van Klein Pella in:1kg junior @ R852kg Jumbo @ R310400g ontpitte dadels @ R50Midi dadelbrood...
16/04/2026

Ons kry gereeld vars dadels van Klein Pella in:
1kg junior @ R85
2kg Jumbo @ R310
400g ontpitte dadels @ R50
Midi dadelbroodjies @ R18

Address

37 Voortrekker Street
Springbok
8240

Opening Hours

Monday 07:30 - 20:00
Tuesday 07:30 - 20:00
Wednesday 07:30 - 20:00
Thursday 07:30 - 20:00
Friday 07:30 - 20:00
Saturday 07:30 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27277121321

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Springbok Lodge, Springbok posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Springbok Lodge, Springbok:

Share