Wildlife Bushcamps

Wildlife Bushcamps Kom verken jou nuwe Boswa of Bakkie tent - totaal en al “Off-the-Grid” WILDLIFE Bushcamps is geleë , in die distrik Cullinan.

WILDLIFE Bushcamps se Kamp WILDERNIS is ‘n trotse GROEN Kamp en 100% “Off-the-Grid”
Kom slaan jou eie tent op of kom slaap in een van ons permanente koepel tente, chalets of en-suite kamers. Slegs 25,5 km noord van Pretoria se Zambezi rylaan op die R573 pad uit, vind jy nog 'n ware en onversteurde Bosveld verblyf vir die hele gesin. Ons grens aan die Dinokeng GROOT5 Wildreservaat.

082 653 7225

Address

Ged. 36 Welgedacht 130JR, Cullinan
Springs
0008

Telephone

+27647651126

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildlife Bushcamps posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category