11/05/2026
Die einde van n interessante era. Nooit gedink ek sal 'n selfsorg/Airbnb hรช nie.
Huis is verkoop en 16 Rhodes-North Self Catering Apartment and Studio se besprekings het 03 Mei 2026 permanent gesluit ๐ฟ
Dankie aan al ons gereelde en vriendelike gaste en besoekers oor die 9 jaar๐ฟ