23/01/2026
Nóg foto's van die verwelkomingsweek! 🤩
1) Pret saam met die mentors
2-6) Ons het die voorreg om in 'n pragtige deel van die wêreld te bly, omring met berge. Saterdag, 17 Januarie, was die hk, gr.8's en nuwelinge al vroeg uit die vere vir 'n berguitstappie. 🌱🐦🏞