Komma Af en Toe - Selfsorgeenheid

Komma Af en Toe - Selfsorgeenheid Heerlike kuierhuis vir groter gesinne of families wat saam wil ontspan. Groot stoep met rivieruitsi

SELFSORG VAKANSIE-AKKOMODASIE IN STILBAAI !Beskikbaar vanaf 25 Maart - 8 April 2022 asook Paasnaweek 15 -18 April 2022* ...
21/03/2022

SELFSORG VAKANSIE-AKKOMODASIE IN STILBAAI !
Beskikbaar vanaf 25 Maart - 8 April 2022
asook Paasnaweek 15 -18 April 2022

* rivieruitsig
* 200m van rivier
* ruim kuierstoep
* beskutte onderdak braai-area
* 6 slaapkamers ( slaap 13 )

Kontak / whats app : 0723776507

15/03/2022

SELFSORG VAKANSIE-AKKOMODASIE:

* rivieruitsig
* 200m van rivier
* ruim kuierstoep
* beskutte onderdak braai-area
* 6 slaapkamers ( slaap 13 )

Kontak / whats app : 0723776507

02/03/2022

SELFSORG VAKANSIE-AKKOMODASIE:

Rivieruitsig β›΅
200m vanaf Jetty 🐟 πŸš£β€β™€οΈ πŸŠβ€β™€οΈ
Loopafstand van belangepunte πŸšΆβ€β™‚οΈπŸšΆβ€β™€οΈπŸͺ‚πŸͺ
Ruim kuierstoep β˜•πŸ₯€πŸΉπŸ₯‚
Beskutte onderdak braai-area πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Gesellige kombuis- eet- TV-vertrek 🍳 πŸŽ› πŸ“šπŸ“Ί

SLAAP:
1 kamer - 2 slaap πŸ›ŒπŸ›Œ
OF
2 kamers - 4 slaap πŸ›ŒπŸ›Œ πŸ›ŒπŸ›Œ
OF
3 kamers - 6 slaap πŸ›ŒπŸ›Œ πŸ›ŒπŸ›Œ πŸ›ŒπŸ›Œ
Of
Volle huis - 13 slaap

Minimum 2 aande.
Afslag vir meer as 7 dae.
Binne- en buite-seisoen tariewe

Kontak / whats app Annaleen: 0723776507

SELFSORGEENHEID beskikbaar vanaf 28 Desember 2021:*   rivieruitsig*   200m vanaf jetty*   beskutte, onderdak braaiarea* ...
19/08/2021

SELFSORGEENHEID beskikbaar vanaf 28 Desember 2021:

* rivieruitsig
* 200m vanaf jetty
* beskutte, onderdak braaiarea
* ruim kuierstoep
* 6 slaapkamers ( 13 slaapplekke )
* loopafstand van belangepunte

Whats app 0723776507 vir meer inligting.
( bespreking van minimum 10 dae)

SPESIALE AANBIEDING !!!!!!Ons selfsorgeenheid in Stilbaai is beskikbaar vir die volgende datums:Langnaweek: 24 - 27 Sept...
31/08/2020

SPESIALE AANBIEDING !!!!!!

Ons selfsorgeenheid in Stilbaai is beskikbaar vir die volgende datums:

Langnaweek: 24 - 27 Sept 2020
Vakansie: 23 Okt - 1 Nov 2020

Die selfsorgeenheid/vakansiehuis bied o.a. die volgende:

⭐ rivieruitsig
⭐ 200m van jetty
⭐ groot ruim kuierstoep
⭐ beskutte onderdak lapa
⭐ 6 slaapkamers ( 13 slaap) OF
3 slaapkamers ( 6 slaap)

Kontak ( whatsup) Annaleen - 0723776507

Bederf jou en jou familie of vriende met 'n welverdiende Stilbaai-kuier! Ons huis is beskikbaar in 2020:-   langnaweek: ...
20/08/2020

Bederf jou en jou familie of vriende met 'n welverdiende Stilbaai-kuier!

Ons huis is beskikbaar in 2020:
- langnaweek: 24-27 Sept
- vakansie: 23 Okt - 1 Nov
- naweke en mid-weke

Ons huis bied die volgende:
* rivieruitsig πŸš£β€β™€οΈ
* 200m van jetty 🎣 β›΅
* ruim kuierstoep. 🀩 πŸ₯³ 😍
* beskutte onderdak braai-area. πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
* 6 kamers (13 slaap) OF
* 3 kamers (6 slaap)

Kontak:
Annaleen: 0723776507( whatsapp)
Webblad: https://selfsorginstilbaai.wixsite.com/kommaafentoe

17/08/2020

Die grense is oop!!!!
Jy en jou gesin verdien 'n bederf-naweek in Stilbaai. Ons het nΓ©t die plek vir jou!

# rivieruitsig
# 200m van jetty af
# ruim kuierstoep
# beskutte braai-area
# 6 slaapkamers ( kan 13 persone huisves)
# 6 persone of minder - aangepaste tarief (3 kamers)
# loopafstand van belangepunte
September langnaweek, en Oktober skoolvakansie nog beskikbaar
Desember 2020 en Januarie 2021 reeds volbespreek.

Whatsup Annaleen by 0723776507

06/08/2020

VROUEMAAND!
Bederf jou ma, vrou en dogters die maand. Ons het nΓ©t die regte plek vir jou!!!
Heerlike ruim huis om as gesin te ontspan.
# rivieruitsig: geniet die sonsopkoms of laaste strale van die dag.
# 200m van jetty af: vir al die bederf-stappies langs die rivier.
# 6 slaapkamers ( voldoende ruimte om veilig te kuier)
# groot kuierstoep: om van al die covid 19 - spanning ontslae te raak.
# beskutte braai-area: vir lang-aand-kuier vleisbraai en gesels.

Kontak Annaleen by 0723776507

27/07/2020

Lekker kuierhuis vurcdie hele familie!

* rivieruitsig
* 200m van jetty
* beskutte lapa
* ruim kuierstoep
* 6 slaapkamers ( 13 -slaap )

Kontak Annaleen by 0723776507

23/07/2020

Plek nodig om jou batterye bietjie te herlaai?
Ons het die plek!!!

Huis met selfsorg fasiliteite:

* rivieruitsig
* 200m vanaf jetty
* heerlike ruim kuier-stoep
* beskutte braai-area
* 6 slaapkamers ( 13- slaap)

Kontak ( whatsup) Annaleen by 0723776507

Address

StilleStrande Singel Nommer 11
Stilbaai-Wes
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Komma Af en Toe - Selfsorgeenheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Komma Af en Toe - Selfsorgeenheid:

Share