Duinekroon gasteplaas - Stilbaai

Duinekroon gasteplaas - Stilbaai Duinekroon is 'n werkende plaas. Ons is omgee mense en deel ons plaas graag met vakansiegangers en mense wat lief is vir die buitelewe.

SELFSORG AKKOMMODASIE
Ons het 'n gerieflike 5-slaap eenheid met twee queensize beddens wat kan split in 4 enkelbeddens plus nog een ekstra enkelbed.
Donkiedam word voorsien van beddegoed, badhandoeke, lugreëling, DSTV, WIFI en het 'n sonkrag stelsel is in plek tydens beurtkrag.
Daar is 'n buite braai, maar gaste moet asb hulle eie hout bring, 'n rooster kan vooraf by die kantoor gereël word.



BOSKAMP AKKOMMODASIE INLIGTING
Ons het 'n klein privaat boskamp. Dit is rustig en uniek, geleë in 'n wildskamp met loslopende wild. Die boskamp is skaars een kilometer buite Stilbaai. GEEN krag by die boskamp nie. Alles is selfsorg so jy bring jou eie kampgoedere, eetgerei, beddegoed, flitse, ligte ens. Daar is ablusie geriewe met warm water en toilette. Braaigeriewe is beskikbaar, bring asb jou eie rooster.

MINIATUUR DONKIES
Ons het miniatuur donkies wat geborsel en getroetel kan word.

KOETSE EN PERDE TE HUUR VIR TROUES
Bespreek vroegtydig.

Duinekroon boskampKontak ons vir besprekings vir Desember 2026. 082 4997972
11/05/2026

Duinekroon boskamp
Kontak ons vir besprekings vir Desember 2026. 082 4997972

Geseënde Kersfees!
25/12/2025

Geseënde Kersfees!

Ons het beperkte plek oop vir Desember. Kontak ons gerus vir meer inligting.               082 4997972
01/12/2025

Ons het beperkte plek oop vir Desember. Kontak ons gerus vir meer inligting. 082 4997972

17/11/2025
Outydse rytuie te koop                                      082 499 79 72
04/11/2025

Outydse rytuie te koop 082 499 79 72

11/10/2025
08/10/2025
06/10/2025
DESEMBER = KAMP TYDDUINEKROON BOSKAMP082 4997972
16/09/2025

DESEMBER = KAMP TYD
DUINEKROON BOSKAMP
082 4997972

10/06/2025

Permanente verblyf, Stilbaai. Ongemeubeleerde, eenslaapkamer woning, beskikbaar vanaf 1 Julie. Prys R5000 per maand, water ingesluit. Ideaal vir een of twee afgetrede persone of 'n enkellopende. Geen honde.

Sel: 072 7983234

Address

Duinekroon Farm
Stilbaai
6674

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duinekroon gasteplaas - Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Duinekroon gasteplaas - Stilbaai:

Share