Stillbaai Preekstoel

Call Directions Website Contact the business

Stillbaai Preekstoel Stilbaai, also known as the Bay of Sleeping Beauty, is a town along the southern coast of South Afri

31/12/2024
19/11/2024
19/11/2024
15/11/2024

NOTICE OF PLANNED INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY: STILBAAI EAST, MELKHOUTFONTEIN AND PARTS OF STILBAAI WEST

To perform maintenance on the electrical network, the electricity supply will be interrupted:

▪ DATE: Monday, 18 November 2024

▪ ALTERNATIVE DATE: Tuesday, 19 November 2024

▪ TIME: 09:00 to 11:00

▪ AFFECTED AREAS: Stilbaai East, Melkhoutfontein and parts of Stilbaai West (Extension 5 to Tolla’s Oord)

Please note that the network must be considered live at all times. We apologise for the inconvenience.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!Shireen Carelse, Mientjie Gøliiath, Renè Brown, Pearl Adam...
15/11/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Shireen Carelse, Mientjie Gøliiath, Renè Brown, Pearl Adams-Fransies, Dinky Abrahams, Liezel Micheals, Jerome Herling, Skoenie Desmond, Edward Micheals

31/12/2023

Hessequa Municipality is committed to provide a safe environment for residents and visitors who use our beaches this festive season.

Disorderly conduct associated with excessive alcohol usage, makes the beach environment unsafe and unpleasant for other beach goers. In addition to this, drinking excessive amounts of alcohol is one of the leading causes of drowning. We will continue to confiscate alcohol on beaches and make our beaches safe for everyone.

The Municipality has a by-law prohibiting the introduction, possession and consumption of liquor on beach areas.

Violation of the above is punishable by a fine of R1 500.00. The Municipality requests all holidaymakers not to use alcohol on the beach.

24/12/2023

🚨Hessequa Munisipaliteit doen 'n beroep op alle inwoners en toeriste binne die munisipale gebied om water asseblief spaarsamig te gebruik. As gevolg van 'n aansienlike toename in besoekers en toeriste tesame met stygende temperature, ervaar ons streek 'n oplewing in waterverbruik. Gevolglik word ons reservoirvlakke vinnig uitgeput, en dit is ‘n ernstige bedreiging vir ons watervoorsiening.

In die lig van hierdie kritieke situasie, versoek ons vriendelik dat alle inwoners en besoekers om hul waterverbruik aansienlik te verminder. Ons doen 'n beroep op u om die huidige druk op ons waterbronne in gedagte te hou en sodoende water spaarsamig en verantwoordelik te gebruik.

Neem asseblief kennis dat Hessequa Munisipaliteit reeds waterbeperkings in plek het, en dat wetstoepassing streng sal optree teenoor diegene wat die beperkings verontagsaam. Dit is van kardinale belang dat elke individu die beperkings respekteer en verbruik verminder om die druk op watervoorsiening te verlig.

Rapporteer oortredings van die waterbeperkings by jou naaste munisipale kantoor of by (028) 713 8000.

⚠️VLAK 2 WATERBEPERKINGS: GOURITSMOND, STILBAAI, MELKHOUTFONTEIN & RIVERSDAL

💧Tuine mag slegs twee keer per week tussen 17:00 en 18:00 natgemaak word. Ewe genommerde huishoudings mag hul tuine op Maandae en Donderdae natlei en ongelyke genommerde huishoudings op Dinsdae en Vrydae. Hierdie bepaling vervang alle vorige vergunnings vir die natmaak van tuine op ander tye.

💧Tuinslange, emmers, gieters en outomatiese besproeiingstelsels mag gebruik word om tuine nat te lei, mits dit binne die toegelate tydgleuf gebeur. Tuinslange mag slegs onder toesig gebruik word.

💧Die afspuit van verharde oppervlaktes soos plaveisel en sement oppervlaktes is verbode.

💧Die was van voertuie, karavane en bote mag slegs deur middel van ‘n emmer gedoen word.

💧Indien ander bronne soos reënwater tenks of boorgate gebruik word, moet dit op ‘n sigbare wyse aangedui word.

💧Ouetehuise, kwekerye, karwas besighede en kontrakteur dienste is uitgesluit by hierdie beperking.

💧Die lewering van munisipale dienste, wat sportfasiliteite en munisipale bates insluit, is uitgesluit by bogenoemde beperkings en sal op ‘n ad hoc basis bestuur word deur Administrasie.

💧Dit vervang vorige beperkings en is geldig vir Gouritsmond, Stilbaai, Melkhoutfontein en Riversdal.

💧Skriftelike versoeke vir die afspuit van huise se dakke met ‘n hoëdruk spuit sal slegs goedgekeur word indien die vlak van die Korentepoortdam (Riversdal) hoër is as 50% [hierdie is slegs van toepassing op Riversdal].

💧Die situasie in die verskeie dorpe sal gemonitor word en strenger beperkings ingestel word indien die toestand van waterbronne versleg.

💧Wetstoepassing sal die situasie in die dorpe monitor en streng teen oortreders optree.

⚠️VLAK 3 WATERBEPERKINGS: ALBERTINIA, HEIDELBERG, SLANGRIVIER, JONGENSFONTEIN & WITSAND

💧Tuine mag slegs een keer per week tussen 17:00 en 18:00 natgemaak word. Ewe genommerde huishoudings mag hul tuine op Dinsdae natlei en ongelyke genommerde huishoudings op Donderdae. Hierdie bepaling vervang alle vorige vergunnings vir die natmaak van tuine op ander tye.

💧Tuinslange, emmers, gieters en outomatiese besproeiingstelsels mag gebruik word om tuine nat te lei, mits dit binne die toegelate tydgleuf gebeur. Tuinslange mag slegs onder toesig gebruik word.

💧Indien ander bronne soos reënwater tenks of boorgate gebruik word, moet dit op ‘n sigbare wyse aangedui word.

💧Ouetehuise, kwekerye, karwas besighede en kontrakteur dienste word uitgesluit by hierdie beperking.

💧Die lewering van munisipale dienste, wat sportfasiliteite en munisipale bates insluit, is uitgesluit by bogenoemde beperkings en sal op ad-hoc basis bestuur word deur Administrasie.

💧Hierdie vervang vorige beperkings en is geldig vir Albertinia, Heidelberg, Slangrivier, Jongensfontein & Witsand.

💧Die situasie in die verskeie dorpe sal gemonitor word en strenger beperkings ingestel word indien die toestand van waterbronne versleg.

💧Wetstoepassing sal die situasie in die dorpe monitor en streng teen oortreders optree.

Address

Preekstoel Straat
Stilbaai
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stillbaai Preekstoel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stillbaai Preekstoel:

Shortcuts

Share

Category