Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie

Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie Hoofweg 83 is in die pragtige kusdorpie, Struisbaai geleë. Hoofweg 83 beskik oor 2 eenhede. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.

Dit is stapafstand van die prentjiemooi hawe, strand en winkels en dit is ook naby die vernaamste swemstrand in die dorp. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en het 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuisie. Elke kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefareas beskik ook gem

aklike rusbanke en TV's met volledige DStv. Buite elke eenheid is daar 'n draagbare braai en patiostel, en die twee eenhede deel 'n klein grasperkie. Die eienaar woon op die perseel en gaste is welkom om hom te nader indien enige ekstra items benodig word om verblyf te vergemaklik.

Unit 2 beskikbaar 21-24Desember 2019R900 per nagSlaap 2 volwassenes en 2 kinders
12/12/2019

Unit 2 beskikbaar 21-24Desember 2019
R900 per nag
Slaap 2 volwassenes en 2 kinders

❗️❗️❗️Betaal vir 2 nagte en bly vir 3❗️❗️❗️Napier is 'n pragtige dorpie en hou die naweek patatfees. Daar is iets vir al...
12/06/2017

❗️❗️❗️Betaal vir 2 nagte en bly vir 3❗️❗️❗️

Napier is 'n pragtige dorpie en hou die naweek patatfees. Daar is iets vir almal om te doen en Hoofweg 83 het nog verblyf. Struisbaai is 'n klipgooi van Napier en dan is daat ook Waenhuiskrans om te besoek. Kom ontspan vir so rukkie en geniet ons pragtige omgewing!

21/04/2017

💥!!!Betaal vir 4 bly vir 5!!!💥
Kom geniet 'n heerlike naweek in Struisbaai. Hoofweg 83 het nog plek vir die laaste langnaweek in April. Geniet 'n sundowner by die hawe terwyl die son agter die bootjies verdwyn, eet by 55 Knots chef's kos terwyl jy vir die see loer, gaan breakfast by Suidpunt Potpourri die naaste koffie winkel aan die Suidelikste Punt, kom nou daar is nog 'n hele lys wat jou sal besig hou. Ons belowe jy sal nie wil huistoe gaan nie. Kontak nou vir meer besonderhede.

10/04/2017
04/04/2017

Moenie uitmis op 'n wegbreek langnaweek nie. Sit 1daggie verlof in en breek weg vir 5 nagte! Ons het nog beskikbaarheid vir 26 April tot 1 Mei 🐠🐳

R700 per nag vir 2 persone en R100 per kop ekstra tot met 4 persone
01/04/2017

R700 per nag vir 2 persone en R100 per kop ekstra tot met 4 persone

R700 per nag vir 2 persone en R100 per kop ekstra tot met 4 persone
01/04/2017

R700 per nag vir 2 persone en R100 per kop ekstra tot met 4 persone

Address

Struisbaai

Telephone

+27825777554

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie:

Share

Category