Southern Staying - Overberg Accommodation

Southern Staying - Overberg Accommodation SOUTHERN STAYING OVERBERG, the jewel of South Africa, providing services in Holiday Accommodation, H Team: Southern Staying

SOUTHERN STAYING OVERBERG is the jewel of South Africa that stretches from the southernmost of Africa. More info at www.southernstaying.co.za

Our Southern Staying Overberg team answers to all your holiday accommodation, buying and selling of properties and commercial as well as letting, renting and property management needs.

Hier is 10 lekker vakansiehuise beskikbaar op Agulhas en oop vir besprekings tussen 5 Jan - 19 Jan 2021. https://www.sou...
03/01/2021

Hier is 10 lekker vakansiehuise beskikbaar op Agulhas en oop vir besprekings tussen 5 Jan - 19 Jan 2021. https://www.southernstaying.co.za/search/results/location/agulhas-accommodation/for/rent/free-from/2021-1-5/free-to/2021-1-19.html bespreek gou aanlyn dan stuur ons die bankbesonderhede per epos vir jou.

Onthou Bredasdorp het ń lekker golfbaan.

List or book affordable to luxury Southern Staying South Africa holiday homes. Booking apartments, rooms, houses, Cabins, Farm Stays is quick and easy!

Ons het so 27 vakansiehuise nog beskikbaar in Struisbaai gedurende die tydperk 4 tot 18 January 2021.Kyk gou hier https:...
02/01/2021

Ons het so 27 vakansiehuise nog beskikbaar in Struisbaai gedurende die tydperk 4 tot 18 January 2021.
Kyk gou hier https://www.southernstaying.co.za/search/results/location/struisbaai/for/rent/free-from/2021-1-4/free-to/2021-1-18.html en bespreek aanlyn dan epos ons die bankbesonderhede vir jou.
Die plekkies sal nie lank beskikbaar wees nie so julle moet maar gou gou bespreek.

List or book affordable to luxury Southern Staying South Africa holiday homes. Booking apartments, rooms, houses, Cabins, Farm Stays is quick and easy!

┏━━┓┏━━┓┏━━┓┏┓┗━┓┃┃┏┓┃┗━┓┃┃┃┏━┛┃┃┃┃┃┏━┛┃┃┃Wishing you good health in 2021. ┃┏━┛┃┃┃┃┃┏━┛┃┃┃┗━┓┃┗┛┃┃┗━┓┃┃┗━━┛┗━━┛┗━━┛┗┛
01/01/2021

┏━━┓┏━━┓┏━━┓┏┓
┗━┓┃┃┏┓┃┗━┓┃┃┃
┏━┛┃┃┃┃┃┏━┛┃┃┃
Wishing you good health in 2021.
┃┏━┛┃┃┃┃┃┏━┛┃┃
┃┗━┓┃┗┛┃┃┗━┓┃┃
┗━━┛┗━━┛┗━━┛┗┛

Struisbaai is darem maar lekker
26/12/2020

Struisbaai is darem maar lekker

24/12/2020

𝑪𝒉𝒓𝒊𝒔𝒕𝒎𝒂𝒔 🌲 𝒊𝒔 𝒐𝒏𝒆 𝒐𝒇 𝒕𝒉𝒆 𝒎𝒐𝒔𝒕 𝒋𝒐𝒚𝒐𝒖𝒔 𝒕𝒊𝒎𝒆𝒔 𝒐𝒇 𝒕𝒉𝒆 𝒚𝒆𝒂𝒓, 🪴𝒂𝒘𝒂𝒊𝒕𝒆𝒅 𝒃𝒚 𝒆𝒗𝒆𝒓𝒚𝒐𝒏𝒆, 🌿𝒊𝒏𝒄𝒍𝒖𝒅𝒊𝒏𝒈 𝒄𝒉𝒊𝒍𝒅𝒓𝒆𝒏 𝒂𝒏𝒅 𝒈𝒓𝒐𝒘𝒏-𝒖𝒑𝒔. 🍁𝑻𝒉𝒆 𝒈𝒍𝒊𝒕𝒕𝒆𝒓𝒚 𝒅𝒆𝒄𝒐𝒓𝒂𝒕𝒊𝒐𝒏,🌳 𝒈𝒊𝒇𝒕𝒔, 𝒄𝒂𝒌𝒆𝒔, 🌺𝒅𝒆𝒍𝒊𝒄𝒊𝒐𝒖𝒔 𝒎𝒆𝒂𝒍𝒔, 🌹𝑪𝒉𝒓𝒊𝒔𝒕𝒎𝒂𝒔 𝒄𝒂𝒓𝒐𝒍𝒔, 🍀𝒆𝒗𝒆𝒓𝒚𝒕𝒉𝒊𝒏𝒈 𝒂𝒃𝒐𝒖𝒕 𝒕𝒉𝒆 𝒇𝒆𝒔𝒕𝒊𝒗𝒂𝒍 𝒊𝒔 𝒋𝒖𝒔𝒕 𝒔𝒑𝒍𝒆𝒏𝒅𝒊𝒅. 🌹𝑩𝒖𝒕 𝒂𝒃𝒐𝒗𝒆 𝒂𝒍𝒍 𝒊𝒕❜𝒔 𝒂𝒃𝒐𝒖𝒕 𝒕𝒉𝒆 ⚘𝒍𝒐𝒗𝒆, 🌱𝒍𝒂𝒖𝒈𝒉𝒕𝒆𝒓 𝒂𝒏𝒅 𝒕𝒉𝒆 𝒑𝒓𝒆𝒄𝒊𝒐𝒖𝒔 🌴𝒕𝒊𝒎𝒆 𝒔𝒑𝒆𝒏𝒕 𝒘𝒊𝒕𝒉 𝒕𝒉𝒆 🌿𝒇𝒂𝒎𝒊𝒍𝒚 𝒂𝒏𝒅 𝒕𝒉𝒆 𝒍𝒐𝒗𝒆𝒅 𝒐𝒏𝒆𝒔 𝒂𝒏𝒅 🌺𝑮𝒐𝒅❜𝒔 𝒃𝒍𝒆𝒔𝒔𝒊𝒏𝒈𝒔.
🌲𝑴𝒆𝒓𝒓𝒚 𝑪𝒉𝒓𝒊𝒔𝒕𝒎𝒂𝒔 𝒕𝒐 𝒚𝒐𝒖 𝒂𝒍𝒍.🌲

From Team:
🇿🇦 Southern Staying South Africa 🇿🇦

Dit reën al vir die afgelope 12 ure heerlik saggies op Struisbaai Agulhas Suiderstrand. Groot seën so voor die feesseiso...
07/12/2020

Dit reën al vir die afgelope 12 ure heerlik saggies op Struisbaai Agulhas Suiderstrand. Groot seën so voor die feesseisoen.

Vrinne ons het nog 'n klompie alternatiewe datums beskikbaar vir vakansie akkommodasie op Struisbaai. Kyk gou hier:1. Va...
04/12/2020

Vrinne ons het nog 'n klompie alternatiewe datums beskikbaar vir vakansie akkommodasie op Struisbaai. Kyk gou hier:
1. Vanaf 12 to 17 Des het ons 38 huise beskikbaar op Struisbaai https://www.southernstaying.co.za/.../fre.../2020-12-17.html
2. Vanaf 14 tot 17 Des het ons 40 plekke op Struisbaai beskikbaar https://www.southernstaying.co.za/.../fre.../2020-12-17.html
3. Vanaf 18de tot 23ste Des het ons 12 huise op Struisbaai beskikbaar https://www.southernstaying.co.za/.../fre.../2020-12-23.html
4. Oor Kersfees slegs een plek https://www.southernstaying.co.za/.../fabulous-ocean-view...
As u enige navrae wil rig moet asseblief dit nie hier rig nie. Gebruik asseblief die volgende skakel vir die beste klientediens https://www.southernstaying.co.za/clientsupport/index.php...
Om te kyk watter gebiede of datums u meer pas gebruik gerus die "Search" dienste op ons webtuiste www.southernstaying.co.za
Dis lekker op Struisbaai!

Terwyl politisie ons land verdeel het die Christen gemeenskap van Bredasdorp vanaand saam hul eenheid in Christus gevier...
29/11/2020

Terwyl politisie ons land verdeel het die Christen gemeenskap van Bredasdorp vanaand saam hul eenheid in Christus gevier. Ons opelug Kersbyeenkoms en aanskakel van die kersliggies https://youtu.be/a68GEwP15f8 was ń heerlike voorreg en bederf. Mooiste Seënwense en Feesgety word almal toegewens.

Address

10 Main Road
Struisbaai
7285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Southern Staying - Overberg Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share