06/05/2026
Nuwe toevoeging by JanRi Gasteplaas🌵
YsterRoos bied rustige Karoo, oornagverblyf vir 3 gaste. Die knus karavaan beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed, basiese eetgeriewe en 'n bar yskas.
Geniet die buitebraai-area, splash pool gedurende somerdae. 'N gedeelde kampterrein, badkamer naby die karavaan.
Ontspan onder die helder Karoo-sterrehemel en ervaar ware rustigheid.
Bespreek by 064 093 3505 of by [email protected]