Leopard's Pride Game Lodge

Leopard's Pride Game Lodge Leopard’s Pride Game Lodge, your perfect weekend getaway, located in South Africa's North West Province, an easy 2 hr drive from Jo'burg. Fully serviced.

Abundant in wildlife with a rich, varied flora, this is the place to savour the magnificent African bush A small, intimate, malaria free game lodge, boasting 6 en suite rooms. Best suited to family & friends weekend getaways or for your small corporate team build / mini conference. Contact us for rates per night for exclusive use of the property.

🌿 Important Announcement from Leopard’s Pride Game Lodge 🌿As we step into a new season, I am proud to share that our son...
09/12/2025

🌿 Important Announcement from Leopard’s Pride Game Lodge 🌿

As we step into a new season, I am proud to share that our son, Hugo van der Merwe, will be taking over all bookings and guest enquiries from 1 January 2026.

I officially stand back from the bookings role, and with great joy hand it over to Hugo. He carries the heart of our lodge, a deep love for people, and a passion for excellence. We know he will serve every guest with dedication, warmth, and professionalism.

Please contact Hugo for all future bookings and enquiries:
📞 066 201 5672

Wishing him all the best as he steps into this new chapter. We are incredibly proud of him! 🤍🌿

On 11 October, we hosted a beautiful bachelorette celebration at the lodge.The ladies put so much love and detail into e...
26/11/2025

On 11 October, we hosted a beautiful bachelorette celebration at the lodge.
The ladies put so much love and detail into everything … it all came together perfectly for a truly unforgettable day.

May the bride always be surrounded by genuine, loving friends who pursue beauty in life, cherish it, and reflect it in one another. Friends who uplift, encourage, dream together, and celebrate every season with her.

Wishing her a life filled with love, joy, and treasured sisterhood. 💕🌿

🌿 ’n Mylpaal by Leopard’s Pride Game Lodge 🌿Ons eerste troue op Leopard’s Pride – wat ’n voorreg!Baie geluk aan Jakkie e...
12/11/2025

🌿 ’n Mylpaal by Leopard’s Pride Game Lodge 🌿

Ons eerste troue op Leopard’s Pride – wat ’n voorreg!
Baie geluk aan Jakkie en Adabel 💍
Mag God se oorvloedige seën en liefde altyd oor julle huwelik rus.

’n Groot dankie aan elkeen wat bygedra het om hierdie dag só besonders en geseënd te maak.
Dis ’n dag wat ons altyd met dankbaarheid sal onthou. 🤍✨

Naweek van 24 Oktober – ’n Kamp van Genesing en Vreugde! Die naweek van 24 Oktober was werklik besonders — ’n tyd van vr...
30/10/2025

Naweek van 24 Oktober – ’n Kamp van Genesing en Vreugde!

Die naweek van 24 Oktober was werklik besonders — ’n tyd van vrede, lag en diepe ontmoeting met ons Hemelse Vader. Die Heilige Gees het die kamp gelei met ñ sagte maar kragtige teenwoordigheid en elke oomblik het soos ’n heilige afspraak gevoel.

Daar was ’n gevoel van “ek is veilig om my seer met julle te deel” ~ en dit het ons harte verbind op ’n vlak dieper as woorde. Trane van genesing en lag uit die maag het hande gevat, en saam het ons die Vader se liefde opnuut beleef.

Dankie, Ina van Vuuren vir jou gehoorsaamheid aan Sy stem, vir die manier waarop jy ons altyd nader trek na die Vader en die honger in ons aanwakker om Hom nog beter te leer ken.

Dit was ’n naweek vol genesing, liefde, gebed, trane en blydskap.
Ek dank ons Vader met my hele hart vir kosbare naweke soos dié! 🌿✨

Dankie Goud Geel sandblasting, Joanie Jacobs Estine Van Der Westhuizen Madelein en Andre Lindie dat jul bydra tot elke kamp se mooi en lekker. Ek waardeer julle.

🌿 Christa se verjaarsdagviering – 4 Oktober 2025 🌿Wat ’n geseënde dag vol liefde, lag en mooi mense! 💛Kinders van God he...
12/10/2025

🌿 Christa se verjaarsdagviering – 4 Oktober 2025 🌿

Wat ’n geseënde dag vol liefde, lag en mooi mense! 💛
Kinders van God het saam gekuier, heerlik gebraai, bietjie bass gevang, ’n wildrit geniet en die skoonheid van die natuur bewonder.

Tye saam met hartsmense is kosbaar — herinneringe wat ons altyd sal koester. 💫
Dankie aan almal wat deel was van hierdie pragtige viering by Leopard’s Pride Game Lodge.
Prys die Here vir mooi mense en onvergeetlike oomblikke in Sy skepping. 🌸

📖 “This is the day the Lord has made; let us rejoice and be glad in it.” – Psalm 118:24

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Charlize Bothma Robbertse, Gerrit Nortje, Marlene Bass...
27/09/2025

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Charlize Bothma Robbertse, Gerrit Nortje, Marlene Basson, Heidi Steenekamp, Johan Barnard, Clinton Oosthuizen, Annemarie Kroukamp, Desire Muller, Yvonne Venter, Elsabe de Mesquita, Linanda Barnard, Louise van Rensburg, Samantha Agrella, Antonette De Man, Lucinda Burger, Rachel De Villiers, Nandie Nel, Elaine Theunissen Kleynhans, Daleen Mc Mullin, Megan Hefer-Collingwood, Petro Smith, Anthony Munnick, Marié Coetzee, Juanita Travels, Skippie Scheepers, Athur Munnick

Met die bosgeluide en voëlgesang om ons, word die oggende in die Bostuin gevul met lag, gesels en heerlike varsgebak. 🐦🌿...
19/09/2025

Met die bosgeluide en voëlgesang om ons, word die oggende in die Bostuin gevul met lag, gesels en heerlike varsgebak. 🐦🌿

Dis tye saam met vriendinne waar tyd bietjie stilstaan en wat die hart weer lig maak en jou siel laat asemhaal.

Hier, in die skoot van die natuur, vind jy weer vrede, ’n paar kosbare ure weg van die huis, gevul met rus en lekker gesels. 💛

📍 Leopard’s Pride Game Lodge – Bostuin
Kom kuier saam met ons!

Geweefde Genade saam met Katrienkie. Wat ’n kosbare naweek waarin ons die geweefde genade van God ontdek het – nie net i...
18/08/2025

Geweefde Genade saam met Katrienkie.

Wat ’n kosbare naweek waarin ons die geweefde genade van God ontdek het – nie net in ons eie lewens nie, maar ook in die ware verhale van vroue wat ons soveel leer:
Hanna en haar vertroue in gebed.
Die Samaritaanse vrou en die lewende water.
Maria en haar albaste fles van aanbidding.
Esther en haar moedige geloof.

Ons het saam gestap deur die vier tuine wat God se plan deur die eeue heen aan ons kom openbaar het:
🌱 Die Tuin van Eden – waar die lewe begin het.
🌿 Die Tuin van Getsemane – waar Jesus sy wil aan die Vader oorgegee het.
🌹 Die Tuin van Golgota – waar redding en oorwinning volbring is.
🌸 Ons Hemelse Tuin – wat vir ons voorberei is.

Soos kleipotte wat gebreek is, het ons ontdek dat die Vader ons weer liefdevol aanmekaar sit, en dat Sy lig deur die krake skyn – ’n teken dat ons swakheid die plek word waar Sy heerlikheid die helderste skyn. ✨

’n Sagte dankie aan Katrienkie, wat op haar rustige en liefdevolle manier dieper gegaan het en ’n veilige atmosfeer geskep het – ’n plek waar harte kon oopmaak, trane kon vloei en vergifnis kon plaasvind. 💜

Mag ons lewens hier op aarde deurweef word met God se genade en liefde, sodat ons in elke seisoen kan leef as getuies van sy groot guns. 🌸

Groot uitroep vir my nuutste topaanhangers! 💎 Mdtoit Ldtoit DToit, Chris Van Zyl, Christa Stammerling Jordaan, Marieta S...
10/08/2025

Groot uitroep vir my nuutste topaanhangers! 💎 Mdtoit Ldtoit DToit, Chris Van Zyl, Christa Stammerling Jordaan, Marieta Snyman Muller

Maak 'n opmerking om hulle in ons gemeenskap te verwelkom.

30/07/2025
Ons was bevoorreg om onlangs gaste vanaf Saudi-Arabië te ontvang, wat hul geliefdes en naaste vriende genooi het om saam...
14/07/2025

Ons was bevoorreg om onlangs gaste vanaf Saudi-Arabië te ontvang, wat hul geliefdes en naaste vriende genooi het om saam met hulle hier by ons lodge te kom kuier. Die atmosfeer was gevul met warmte, vreugde en heerlike geure – van smaaklike snacks tot die gesellige saam-braai onder die sterre.

Ons harte is dankbaar vir die herinneringe wat saam geskep is, en ons hoop opreg om hulle weer in die toekoms te verwelkom. 🌙✨

Aan Cindy wens ons ‘n geseënde laaste paar maande van haar swangerskap toe – mag dit gevul wees met gesondheid, vrede en vreugde. Ons sien saam met julle uit na die kosbare aankoms van klein Ruth! 👣💕

Veilige reis en net die beste wense vergesel julle.
Tot ons mekaar weer sien. 🌸

Address

Portion 46, , Rietvlei 219 Swartruggens
Swartruggens
2835

Telephone

+27732015132

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leopard's Pride Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leopard's Pride Game Lodge:

Share

Category