26/08/2026
Oom Ben sal vir altyd 'n spesiale plekkie in ons winkel hé...daarom het ons besluit om die "Oom Ben" special te hou.
So elke dag is pensionaris dag hier by die Windpomp.
Kom maak 'n draai en geniet 'n heerlike koppie koffie!!!
Die Windpomp Koffie winkel - Jy verdien dit!!
📍Thabazimbi Square Shopping Centre
☎️ 071 479 5016
Ons is oop op
Maandae-Vrydae 7:00am - 18:00pm
Saterdae 7:00am - 15:00pm
Sondae 8:00 - 13:00pm