25/07/2015
Hi almal.
Eks 'n oudleerling van Ben Viljoen in Groblersdal. en will graag my kennis deel met iemand, skoliere, skrywers of "want to be" outeurs of enige iemand wat will 'n boek skryf / publiseer.
Ekt 'n boek self gepubliseer... Eerste prints het alles binne 2 weke uit verkoop.
Die boek bekendstelling was gehou by lighthouse in Groblersdal. ( Fotos onder )
https://www.facebook.com/media/set/?set=a.923158554383522.1073741830.919499678082743&type=3
Hier is die fbk page vir inligting.
https://www.facebook.com/pages/Gloeiende-M%C3%B4re-Groeiende-Mens/919499678082743?fref=ts
Die boek is tans te koop by a paar winkels asook online.
http://www.wimpiedempsey.com/
http://www.wimpiedempsey.com/
en Augustus gaan dit te koop wees by
Takealot.com
Exlusive Books.
Barigain Books.
Vanaf Pietersburg tot Gauteng, Kwazulu Natal, Weskaap en waar daar boek winkels in bekende winkel sentrums is.
Ekt ook by talle plekke al gepraat oor die boek.
Ek wil weet wat sal die belangstelling wees as ek so kort praatjie hou vir die wat 'n boek will skryf / publiseer, hoe om 'n outeurs website te maak en alle bemarking rondom die proses van begin skryf tot boek praatjies organiseer en die hele proses totdat dit op die rakke van winkels is verduidlik.
21 Dag gids tot aanvaarding van die lewensavontuur.
Vind Hoop
Ervaar Vrede
Ontvang Krag
Leef met Inspirasie
Leesstof vir die Siel
Boek geskryf deur: Wimpie Dempsey
Vir meer inligting.
www.wimpiedempsey.com
Fotos: My Hart Fotografie Charné
Vennote: CEFAS en Zuko