Strydfontein Gasteplaas

Strydfontein Gasteplaas Strydfontein OU Huis gasteplaas is jaar na jaar bekend vir sy gasvryheid en sy unieke atmosfeer wat die plaas omgewing ons gaste bied.

Jim Fouché Laerskool se prefekte was die naweek by Strydfontein Gasteplaas… en nee, dis nie net ’n “kampie” nie — dis ’n...
20/01/2026

Jim Fouché Laerskool se prefekte was die naweek by Strydfontein Gasteplaas… en nee, dis nie net ’n “kampie” nie — dis ’n volle operasie.

Van ’n hike tot stokbrood wat óf rou is óf swart en crispy is, speel wat bietjie te ernstig raak, en dans battles waar jy agterkom sommige kinders het geheime talent… en ander net baie selfvertroue.

Tussen die grappe, die plaaslug en die gees, is daar ook beplanning gedoen vir die jaar wat voorlê — want hierdie span is reg vir 2026.

Elke jaar se leerders is uniek, en met hierdie dream team aan die stuur, gaan hierdie prefekte nie net oorleef nie… hulle gaan BLOM.

Vanaf Strydfontein Gasteplaas, dankie vir ’n naweek vol herinneringe!

23/09/2025
2025 plesierrit.  Die oggend het die weer bietjie dreigend gelyk,  maar alles het darm goed uitgedraai. Dankie aan elkee...
07/09/2025

2025 plesierrit.

Die oggend het die weer bietjie dreigend gelyk, maar alles het darm goed uitgedraai.

Dankie aan elkeen wat daar was en wat die dag moontlik gemaak het!

Tot volgende jaar!

By Strydfontein Gasteplaas is familie-naweke meer as net ’n wegbreek – dis kuiers om die vuur, veldry wat stories oplewe...
06/08/2025

By Strydfontein Gasteplaas is familie-naweke meer as net ’n wegbreek – dis kuiers om die vuur, veldry wat stories oplewer, en lag wat tot in die bome weerklink.

Hier gaan dit oor saam wees… en memories bou

25 jaar. Een veld. Baie stories.Vir 25 jaar kom dié manne elke jaar bymekaar – nie net vir die jag nie, maar vir die lag...
29/07/2025

25 jaar. Een veld. Baie stories.

Vir 25 jaar kom dié manne elke jaar bymekaar – nie net vir die jag nie, maar vir die lag, die gesels, die vlamme en die vriendskap.
Dis nie net die bokke wat tel nie… dis die broederskap wat bou, die stories wat jaar ná jaar langer word, en die herinneringe wat al hoe dieper wortel skiet.

Tussen stofpaaie, koue oggende en warm kole het ’n jaggroep iets groter geword: ’n familie van vriende wat weet – die waarde van tyd lê nie in ure nie, maar in oomblikke saam.

Hier’s op nog 25 jaar van kampvure, veldstories, en kameraderie wat nie verweer nie.

16/07/2025
So kom die alle ras osslag tot ñ einde, baie geluk aan al die wenners en almal se bydrae.
11/03/2025

So kom die alle ras osslag tot ñ einde, baie geluk aan al die wenners en almal se bydrae.

Jim Fouché Laerskool het hul jaarlikse prefektekamp by ons gehou, en soos gewoonlik het hulle moeg, maar gelukkig terugg...
22/01/2025

Jim Fouché Laerskool het hul jaarlikse prefektekamp by ons gehou, en soos gewoonlik het hulle moeg, maar gelukkig teruggekeer na hul pligte en verantwoordelikhede in die stad.

Dit is altyd 'n plesier om julle te ontvang, en ons kan nie wag vir 2026 nie!

Lekker kuier om 2024 agter te los en 2025 te begin!
03/01/2025

Lekker kuier om 2024 agter te los en 2025 te begin!

Baie dankie vir elkeen se bydrae met die Dopperbraai dit word opreg waardeer. Ons het 'n heerlike aand gehad en lekker g...
14/09/2024

Baie dankie vir elkeen se bydrae met die Dopperbraai dit word opreg waardeer. Ons het 'n heerlike aand gehad en lekker gekuier!
Dopper Groete!

Gereformeerde Kerk Odendaalsrus

Address

Theunissen

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Strydfontein Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Strydfontein Gasteplaas:

Share