Ibhadi Game Lodge

Ibhadi Game Lodge Game,ecotourism and hunting farm.

Ibhadi Game Lodge- Touwsrivier:Feel like break away for a weekend !Hiking,cycling,4x4,game viewing,star gazing,shooting ...
02/03/2023

Ibhadi Game Lodge- Touwsrivier:

Feel like break away for a weekend !
Hiking,cycling,4x4,game viewing,star gazing,shooting range. R350/person/night self- catering (bedding included)
For bookings and more info contact: Chris 0824515696

02/03/2023
22/10/2021

Lekker reën op Ibhadi gekry, dankbaar !! 🙏🙏🙏

Twee pragtige bulle !!
19/10/2021

Twee pragtige bulle !!

Lekker jag en rugby-naweek met great mense gehad !!🍾🎸
01/08/2021

Lekker jag en rugby-naweek met great mense gehad !!🍾🎸

Another successful hunting weekend,some hours of mountaineering also needed !
13/07/2020

Another successful hunting weekend,some hours of mountaineering also needed !

Ibhadi Clothing ! Tomorrow we host hunters again !
09/07/2020

Ibhadi Clothing ! Tomorrow we host hunters again !

Van die diere wat laaste paar naweke op Ibhadi gejag is !
05/07/2020

Van die diere wat laaste paar naweke op Ibhadi gejag is !

IBHADI GAME LODGE               Touwsrivier                 JAG 2020S/Wildebees R3800Blesbok R2600Eland R7500R/Hartebees...
02/06/2020

IBHADI GAME LODGE
Touwsrivier
JAG 2020

S/Wildebees R3800
Blesbok R2600
Eland R7500
R/Hartebees R4800

R350/persoon/nag selfsorg- minimum 2 nagte of R700

Voertuig fooi/afslag/koelkamer R500 vir 2 dae.( 2 jagters maksimum per voertuig)

Alle pryse BTW uitgesluit

Skakel
Chris 0824515696 of Thinus 0829683359

Ibhadi Game Lodge- Touwsrivier:Feel like Covid break away for a weekend !Hiking,cycling,4x4,game viewing,star gazing,sho...
14/02/2020

Ibhadi Game Lodge- Touwsrivier:

Feel like Covid break away for a weekend !
Hiking,cycling,4x4,game viewing,star gazing,shooting range. R350/person/night self- catering (bedding included)
For bookings and more info contact: Chris 0824515696

•HERLAAI NAWEEK - Ibhadi Game Lodge,Touwsrivier 19- 22 Maart 2020KOM GENIET 'N RUSTIGE PRAKTIESE HERLAAI NAWEEK EN TWEE ...
10/02/2020

•HERLAAI NAWEEK - Ibhadi Game Lodge,Touwsrivier

19- 22 Maart 2020

KOM GENIET 'N RUSTIGE PRAKTIESE HERLAAI NAWEEK EN TWEE (2) DAE VAN VOLGEHOUE LADING ONTWIKKELING EN SKIET TE :
IBAHDI LODGE, TOUWSRIVIER
INHOUD VAN KURSUS:
• Akkuraatmaking van gewere. Loop kondissie word geinspekteer met behulp van 'n "Bore Scope" en die algemene kondisie van die gewere wat akkuraatheid kan beinvloed, word aangspreek
• Herlaai van Akkurate ammunisie. Ladings word met behulp van Quick Load uitgewerk en prakties op die skietbaan getoets
• Die korrekte algemene skoonmaak en onderhoud van 'n geweer
WAT SLUIT DIT IN:
• Aandete Donderdag,Vrydag en Saterdag. Brunch Vrydag en Saterdag en oggendete op Sondag. Koffie en beskuit is deurlopend beskikbaar.
• Slaap plek vir 3 nagte in die Lodge wat insluit
o Beddegoed;
o Toilet geriewe;
o Eetgery;
o Breekware;
o Alle fasiliteite soos o.a skietbaan en swembad;
o Eskom krag.
• Kursusgelde;
• Vriendelike diens van personeel
Kontak :
•Hendrik by - [email protected] , of 082 416 6307
•Chris by - cbaard .co.za of 0824515696
WiFi is beskikbaar.

KOSTE: R3800 per persoon. Alles ingesluit. Voornemende kandidate word slegs geboek by betaling.
BANK BESONDERHEDE:
Bank: ABSA
Rekening naam: Dr. C. Baard
Rekening nommer: 4072913651
Tak kode: 632005

NB: Gebruik asb jou naam en van as verwysing op die betaling
---------------------------------------------------------------------------

Ibhadi Game Lodge- Touwsrivier:Feel like breaking away for a weekend !Hiking,cycling,4x4,game viewing,star gazing,shooti...
07/01/2020

Ibhadi Game Lodge- Touwsrivier:

Feel like breaking away for a weekend !
Hiking,cycling,4x4,game viewing,star gazing,shooting range. R350/person/night self- catering (bedding included)
For bookings and more info contact: Chris 0824515696

Address

Touwsrivier

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ibhadi Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ibhadi Game Lodge:

Share

Category