Safe Haven Bed and Breakfast

Safe Haven Bed and Breakfast To offer great accommodation at affordable prices with a smile.

Dankie vir die vriendelike inloer   en  , glo julle het dit hier by ons geniet. Dankie   vir die voorreg om jul kunstena...
14/12/2020

Dankie vir die vriendelike inloer en , glo julle het dit hier by ons geniet. Dankie vir die voorreg om jul kunstenaars te huisves.

  en crew, baie dankie vir 'n lekker kuier, hoop ons sien julle gou weer.
28/11/2020

en crew, baie dankie vir 'n lekker kuier, hoop ons sien julle gou weer.

Dankie Laerskool Goedehoop vir 'n suksesvolle Gholfdag, en ook vir al die mense wat ons stalletjie kom besoek het.En spe...
28/11/2020

Dankie Laerskool Goedehoop vir 'n suksesvolle Gholfdag, en ook vir al die mense wat ons stalletjie kom besoek het.

En spesiaal dankie aan die pragtige paartjies. Julle is altyd bok vir sports.

Wat 'n voorreg om   en   te kon huisves. Julle is stunning mense en hoop om julle gou weer te sien๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ
15/11/2020

Wat 'n voorreg om en te kon huisves. Julle is stunning mense en hoop om julle gou weer te sien๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ

Dankie vir 'n wonderlike kuier   jy is 'n asemrowende mens en sangeres๐Ÿ’œ๐Ÿ–ค. Sien uit na jou volgende kuier hier by ons
27/10/2020

Dankie vir 'n wonderlike kuier jy is 'n asemrowende mens en sangeres๐Ÿ’œ๐Ÿ–ค.
Sien uit na jou volgende kuier hier by ons

Baie dankie aan 'n besonderse paartjie en asemrowende kunstenaars, dit was 'n voorreg om julle te huisves. Mag al julle ...
18/10/2020

Baie dankie aan 'n besonderse paartjie en asemrowende kunstenaars, dit was 'n voorreg om julle te huisves. Mag al julle drome waar word๐Ÿ’™๐Ÿ’œ

18/10/2020
18/10/2020
Thank you   for the stunning Photoshoot.๐Ÿ˜€
18/10/2020

Thank you for the stunning Photoshoot.๐Ÿ˜€

What a privilege to have been able to host Jakkie Louw this weekend at Safe Haven Guest house. Thank you for your visit ...
12/10/2020

What a privilege to have been able to host Jakkie Louw this weekend at Safe Haven Guest house.
Thank you for your visit it was a memorable experience.

Address

Schabort 55
Trichardt
2300

Opening Hours

Monday 06:00 - 22:00
Tuesday 06:00 - 22:00
Wednesday 06:00 - 22:00
Thursday 06:00 - 22:00
Friday 06:00 - 22:00
Saturday 06:00 - 22:00
Sunday 06:00 - 22:00

Telephone

+27748546111

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Safe Haven Bed and Breakfast posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Safe Haven Bed and Breakfast:

Share