Die Rondawel Hamelfontein Trompsburg

Die Rondawel Hamelfontein Trompsburg Self-sorg eeneheid vir die gesin. Geleë in Trompsburg Vrystaat. Rustige plaas omgewing halfpad tu Welige plantegroei met voël sang begoet jou met die inkom slag.

Die Rondawel is gelee in die hartjie van die Vrystaat 8 km vanaf die N1 in Trompsburg. Geskik vir die gesin wat die natuur geniet en om 'n rustige omgewing te besoek. Perfek geleë vir oornag tussen Gauteng en die Kaap. Winter maande is daar ook jag geriewe beskikbaar. Geleë op 'n werkende Merino Stoet plaas Hamelfontein. Hamelfontein is al 75 jaar in die famielie. Die boerdery is gediversifeseer met Merinos asook Lê-Henne. Vars groente word ook gekweek op die plaas.

Heerlike nat somer!
14/01/2022

Heerlike nat somer!

Green is good!  Lush gardens!  Blessed 2021
23/12/2021

Green is good! Lush gardens! Blessed 2021

Lekker nat somer van 2021!  Genade water!
23/12/2021

Lekker nat somer van 2021! Genade water!

Sunday afternoon .        Book now!  Summer is here💥💥
14/11/2021

Sunday afternoon . Book now! Summer is here💥💥

Somertyd op die plaas!  Die natuur juig na die reën!  Kry jul besprekings reg vir die Desember vakansie!  Summer time on...
08/11/2021

Somertyd op die plaas! Die natuur juig na die reën! Kry jul besprekings reg vir die Desember vakansie!

Summer time on the farm! Remember to book early to avoid disappointment!

Zinnia's flowering @ Die Rondawel🌺🥀🌷🌷
21/12/2020

Zinnia's flowering @ Die Rondawel🌺🥀🌷🌷

Kom en geniet n rustige aandjie in Die Nessie na n lang dag op die besige paaie!  Wat is lekkerder as n koppie koffie, v...
13/12/2020

Kom en geniet n rustige aandjie in Die Nessie na n lang dag op die besige paaie! Wat is lekkerder as n koppie koffie, vars beskuit en die geluid van singende voëltjies terwyl jy die groen oasis van Hamelfontein kan geniet?!

2020 Summer is here!  The grass is green, the pool is blue and the birds are singing!  Bookings are open!  Contact me on...
18/10/2020

2020 Summer is here! The grass is green, the pool is blue and the birds are singing! Bookings are open! Contact me on 082521705 to reserve your breakaway!

Vrede in die Vrystaat!
03/05/2020

Vrede in die Vrystaat!

Address

Die Rondawel Hamelfontein S542
Trompsburg
9913

Telephone

+27723742577

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rondawel Hamelfontein Trompsburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Rondawel Hamelfontein Trompsburg:

Share