Tsungani Bush Retreat

Tsungani Bush Retreat TBR is a family game lodge situated in a tranquil bush dotted with ancient Baobab trees complemented by the hills and streams of the Mutamba river valley.

Ek bloei bietjie vandag!!
03/11/2021

Ek bloei bietjie vandag!!

My Stoet Teel Ram genaamd Mopani luv die Impala Lelie blomme!!
30/06/2021

My Stoet Teel Ram genaamd Mopani luv die Impala Lelie blomme!!

Boerbok stoet kry n stressvolle hupstoot. 5ling mooi sterk lammers, nou moet ons hulle net groot kry😢
05/05/2021

Boerbok stoet kry n stressvolle hupstoot. 5ling mooi sterk lammers, nou moet ons hulle net groot kry😢

My wêreld in herfsgewaad!!
24/04/2021

My wêreld in herfsgewaad!!

Njelele loop nog lekker oor. Dis van die mooi en moeër kant geneem!!
04/04/2021

Njelele loop nog lekker oor. Dis van die mooi en moeër kant geneem!!

Herfs is hier, chillies is ryp ,gras en weiding is geil. Bokke is vet, Tshungani is tevrede!!!
05/03/2021

Herfs is hier, chillies is ryp ,gras en weiding is geil. Bokke is vet, Tshungani is tevrede!!!

Jeugdige pret in die rivier. Als vars en jonk behalwe 😢!!
21/02/2021

Jeugdige pret in die rivier. Als vars en jonk behalwe 😢!!

2021 pryse. Op, af en dieselfde. Meer Wild, meer weiding, selfde nimlike persoonlikheid! Phineas en Bulletjie nogsteeds ...
17/02/2021

2021 pryse. Op, af en dieselfde. Meer Wild, meer weiding, selfde nimlike persoonlikheid! Phineas en Bulletjie nogsteeds hier!

Daar begin die chilli oes!
31/01/2021

Daar begin die chilli oes!

Mutamba is in vloed!
25/01/2021

Mutamba is in vloed!

Address

Farm Nakab
Tshipise

Telephone

0824565206

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tsungani Bush Retreat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category