07/06/2026
Ons sê nie Oom Cyril het by Amanzi idees gekry nie... maar daar is tekens.
Met hul massiewe horings en unieke voorkoms is dit nie moeilik om te verstaan hoekom die Ankole so baie aandag trek nie.
Kom sien hierdie unieke beeste self by Amanzi en ontdek waarom hulle oral koppe laat draai.