Waterval Eco / VCSV Camps

Waterval Eco / VCSV Camps Experience nature and have lots of fun. Ons stap tussen die fynbos, ontdek die berge en swem in pragtige bergpoele.

Ideal for groups and especially children's groups where they can spend time outside and have time to reflect on the lessons that we learn from nature and how we can apply it in our daily lives. Leer ken die uniekheid van ons plantegroei en diere, elk met sy spesifieke aanpassings vir oorlewing Die geskiedenis van Het Land van Waveren, raak vir jou lewendig tydens 'n boeiende vertelling.

Ek en Maryke het 24 jaar terug hier ontmoet.  Kom kuier en kamp, dis 'n belewenis!
15/11/2020

Ek en Maryke het 24 jaar terug hier ontmoet. Kom kuier en kamp, dis 'n belewenis!

Ons het 'n goeie, nat winter gehad, mooi blomme in die lente en genoeg water om ons naam gestand te doen.  Bespreek 'n k...
15/11/2020

Ons het 'n goeie, nat winter gehad, mooi blomme in die lente en genoeg water om ons naam gestand te doen. Bespreek 'n kamp vir jou skool, kerk, familie of vriende, glo 2021 gaan 'n mooi jaar wees!!

Ons gewone instandhouding het voortgegaan tydens lockdown.  Die saal by Uitspan is geverf na 'n skenking:  Dankie Pierre...
15/11/2020

Ons gewone instandhouding het voortgegaan tydens lockdown.

Die saal by Uitspan is geverf na 'n skenking: Dankie Pierre Perold.

Bakkie, oa brieke en nuwe callipars. Reg vir nog 20 jaar?

Ons moet kan water drink. Pyp vanaf fontein, 2km ver!

Het Sneeugat toe gestap saam met familie en vriende, 2 aande in die berg geslaap. Was great gewees.

Wie van julle het al een van die onvergeetlike Graad 7 kampe by Waterval bygewoon?  Wel hier is 'n foto wat iemand my ge...
15/11/2020

Wie van julle het al een van die onvergeetlike Graad 7 kampe by Waterval bygewoon? Wel hier is 'n foto wat iemand my gestuur het van 'n kamp in 1973.

Die groen tente is deur die destydse weermag geskenk aan Tulbagh vir tydelike huisvesting aan inwoners na die aardbewing van 20 September 1969.

Die saal en kamers is reg om mense te ontvang - hier die Tulbagh Disa Trail 2020 wat die naweek plaasvind!
22/09/2020

Die saal en kamers is reg om mense te ontvang - hier die Tulbagh Disa Trail 2020 wat die naweek plaasvind!

Ons bly steeds optimisties dat hierdie stap gaan plaasvind, en dat almal weer baie lekker by ons kan tuisgaan!Huis Disa ...
18/05/2020

Ons bly steeds optimisties dat hierdie stap gaan plaasvind, en dat almal weer baie lekker by ons kan tuisgaan!
Huis Disa Tulbagh Disa Trail Tulbagh Disa Trail 2020

The Camino de Santiago seeded the idea of the Tulbagh Disa hiking trail, where footpaths cross vineyards, olive groves and orchards, plus dams and rivers

Een van die lieflike staproetes deur die fynbos in die omgewing van ons kamp.
21/03/2020

Een van die lieflike staproetes deur die fynbos in die omgewing van ons kamp.

At the UCSA our motto is "transforming life's" … but who said we can't have a beautiful location and loads of fun while ...
07/03/2020

At the UCSA our motto is "transforming life's" … but who said we can't have a beautiful location and loads of fun while doing it.
We offer schools, churches, youth groups, hikers, birthday celebrations and end of year functions at our fully equipped facility.

2020 Accommodation fee's:

Uitspan: Summer R240.00 pp
Winter R190.00 pp
Minimum 40 persons

Jakkalsfontein: Summer R210.00 pp
Winter R160.00pp
Minimum 30 persons

For more information leave a inbox message and we will get back to you.

06/03/2020

2020 Accommodation fee's
Uitspan: Summer R240.00 pp
Winter R190.00 pp
Minimum 40 persons

Jakkalsfontein: Summer R210.00 pp
Winter R160.00pp
Minimum 30 persons

Schools, churches, youth groups, hikers, birthday celebrations, end of year functions.

Jurie Herbst verwelkom die 2019 stappers van die  Tulbagh Disa Trail!Almal het lekker by ons tuisgegaan, en ons sien uit...
03/03/2020

Jurie Herbst verwelkom die 2019 stappers van die Tulbagh Disa Trail!
Almal het lekker by ons tuisgegaan, en ons sien uit na die 2020 groep.

Address

VCSV Waterval Kampterrein
Tulbagh
POBOX124TULBAGH,6820

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterval Eco / VCSV Camps posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Waterval Eco and VCSV Campsite: Tulbagh, Western Cape, South Africa

At Waterval Eco and VCSV Camps, everyone is welcome.

We have a beautiful campsite, ideal for school and youth groups as well as church groups of any denomination.

We have two campsites:

Uitspan sleeping 104 people