Granny Dot's Country Spot

Granny Dot's Country Spot Granny Dot's Country Spot is now functioning as longer term accommodation. No meals are served.

Kom vind vrede, vreugde en jouself na 'n besige 2022. Kom asem berglug in en kom hoor hoe raas die stilte. Die Granny Do...
05/12/2022

Kom vind vrede, vreugde en jouself na 'n besige 2022. Kom asem berglug in en kom hoor hoe raas die stilte. Die Granny Dot's personeel is opgewonde om u te verwelkom!!

Vandag is een van die hartseerste dae van my lewe.......GRANNY DOT'S moes 'n granny groet.... Estelle van Deventer, my b...
22/11/2022

Vandag is een van die hartseerste dae van my lewe.......GRANNY DOT'S moes 'n granny groet.... Estelle van Deventer, my besigheidsvennoot, sussie en beste, éste maatjie, word 'n stadsmuis!! Sus, ons het gedroom, gebreek, gebou, gewerk, gekoop, gekommer, gecovid, gehuil, gebid, maar die 2 ge's wat uitstaan, is GENIET EN GELAG!! Dankie vir 5 jaar se vreugde en dat elke dag by die werk, nèt 'n plesier was. Granny Dot's was òns journey. Ek gun jou die nuwe seisoen in jou lewe saam met jou man, kinders en mooiste kleinkind. Ek bid dat jy gou weer holtes vir jou besige voete sal vind. Hoërskool Randburg weet nie watse gem hulle kry nie. Ons reuse verlies, is hulle wins!!! The team at Granny Dot's salutes you for your love, support, dedication and always walking the extra mile. You deserve nothing but the best! We pray that your new journey will be blessed and that you and Thinus will be healthy. We learnt alot from you and we treasure every lesson and sweet memory. Look after yourself and be a sweet and friendly granny-teacher!!!

21/11/2022
One of the grannies celebrated her birthday yesterday!! Baie geluk met jou verjaarsdag, liewe Leen!! Mag die Here jou ry...
16/11/2022

One of the grannies celebrated her birthday yesterday!! Baie geluk met jou verjaarsdag, liewe Leen!! Mag die Here jou ryklik seën!! 🥳🥳🌺❤️

2 members of the Granny's family got married!!! 🤵🏽👰🏽Their church congregation in Tzaneen decided that a marraige is not ...
16/11/2022

2 members of the Granny's family got married!!! 🤵🏽👰🏽Their church congregation in Tzaneen decided that a marraige is not a marraige if it didn't start in church.🙌 They blessed the marraige in church the past Sunday and the grannies were so privileged to be there.⛪️ Congratulations, Odyssey and Phillis!! 🥳🥳We love both of you dearly and we hope that your future together will be just as happy and blessed as the way it started. ❤️🌺

Kyk hoe asemrowend mooi is dit by Granny Dot's Country Spot !!! ❤️🤩 🏡Groot dank aan die Smith en Ayres families, die bru...
04/11/2022

Kyk hoe asemrowend mooi is dit by Granny Dot's Country Spot !!! ❤️🤩 🏡Groot dank aan die Smith en Ayres families, die bruid en bruidegom, Tiaan en Elsie en Jaco Smith vir die ongelooflike mooi beeldmateriaal en die toestemming om dit hier te plaas. Ons waardeer julle!!

Wat 'n formidabele vrou is Lizz Meiring nie!🎬📚📺🎭🎙🎤 Jollie Mollie, met al haar ontsteltenisse, het volksbesit geword, maa...
16/10/2022

Wat 'n formidabele vrou is Lizz Meiring nie!🎬📚📺🎭🎙🎤 Jollie Mollie, met al haar ontsteltenisse, het volksbesit geword, maar agter die legio rolle wat sy al vertolk het, is Lizz 'n briljante, belese, talentvolle, dinamiese girl wat berge kan versit as sy wil!!! Baie dankie, Hoërskool Ben Vorster, dat julle ons met Lizz se verblyf vertrou het. Dit was só 'n voorreg!! Lizz en Yvette, baie dankie, dit was wowwww!! Julle voel reeds soos familie van die grannies!!🌺🏡

Nog mooi foto's van Wendy Strydom van Crown Moments. 🌺🌄Baie dankie, Wendy, ons waardeer jou!! ☎️ Skakel asb 015 307 5149...
12/10/2022

Nog mooi foto's van Wendy Strydom van Crown Moments. 🌺🌄Baie dankie, Wendy, ons waardeer jou!! ☎️ Skakel asb 015 307 5149 as jy self wil kom kyk. Dis net 16km buite Tzaneen. Die uitsig op pad sal al jou asem wegslaan!! Spesiale etes kan bespreek word as jy nie wil kom oorslaap nie. 🍻🥂Bespreek gerus!! Kom net vroeg, sodat jy die mooi kan beleef! 🏡🌺

29/09/2022
29/09/2022
Elsie en Tiaan Smith, baie geluk met julle huweliksbevestiging by Granny Dot's Country Spot!👰🤵💐💍 Baie dankie dat julle o...
28/09/2022

Elsie en Tiaan Smith, baie geluk met julle huweliksbevestiging by Granny Dot's Country Spot!👰🤵💐💍 Baie dankie dat julle ons vertrou het met julle spesiale naweek en julle dierbare gaste. Dit was 'n voorreg. Ons bid dat julle toekomspad saam vol liefde, vreugde, vrede en voorspoed sal wees!! 🍾🥂

Dankie Wendy Strydom van Crown Moments Photography vir ons mooi foto's. Ons sien uit na die res!! 🌺🏡
19/09/2022

Dankie Wendy Strydom van Crown Moments Photography vir ons mooi foto's. Ons sien uit na die res!! 🌺🏡

Address

AB29I Agatha
Tzaneen
0850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Granny Dot's Country Spot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Granny Dot's Country Spot:

Featured

Share

Granny Dot’s Country Spot

Your second home, away from Home