Umtentweni Caravan Resort

Umtentweni Caravan Resort A Coastal Lagoon resort situated on the banks of the Mtweni Lagoon. Big Shady campsite. Longterm to permanent campsites available
(1)

17/06/2024
Weereens afsluiting van nog n episode is ons lewens boek. Soos meeste van julle seker reeds weet het ek en my hubby besl...
16/06/2024

Weereens afsluiting van nog n episode is ons lewens boek. Soos meeste van julle seker reeds weet het ek en my hubby besluit om nog n episode aftesluit en verhuis binnekort terug na Phalaborwa. Ons tydperk as bestuur van Lagoon Resort was en sal altyd wees een van die kosbaarste herhinderinge wat ons altyd sal koester. Hier het ons soveel nuwe mense ontmoet en soveel vriende gemaak. Dierbare vriende wat ons altyd sal koester. As julle ooit in Phalaborwa se rigting kom maak n draai. Dankie vir elkeen van julle wat bygedra het om hierdie episode in ons lewe te kon afsluit met soveel mooi herhinderinge. Tobie en Anita ons gaan julle mis dankie vir julle aandeel in hierdie storie. Lief julle

Join us for a unforgetable experience.  Sardine Run expected time between 17 June & 25 July 24.
23/05/2024

Join us for a unforgetable experience. Sardine Run expected time between 17 June & 25 July 24.

Camp live at Tweni. Resort  so quite everybody relaxing. Beautiful Sunny day
20/04/2024

Camp live at Tweni. Resort so quite everybody relaxing. Beautiful Sunny day

20/03/2024

Ons Kampterrein het ‘n 3ster gradering. Die park is sowat 600m se stap van die strand op die walle van die Mtweni Lagoon. Daar is 42 boomryke staanplekke met voorafbetaalde elektrisiteit en genoeg skaduwee. Die kampplekke is almal lekker groot en 4 extra groot staanplekke vir daai extra groot opset Die ablusiegeriewe is skoon en netjies en word daagliks gediens. As jy nie lus is kamp opslaan nie, kan jy een van ons selfsorg eenhede huur. Ons is ook n diere vriendelike oord so jou diere kind is welkom.

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Port Shepstone
STREEK: Suid Kus
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
Kliek hier: https://www.umtentweni.co.za en voltooi n besprekings versoek, of skakel ons gerus by 081 362 0623

Wow elke dag sien mens die verskil op die oord. Hier word hard gewerk. Almal bring hulle kant elke werker elke familie l...
20/03/2024

Wow elke dag sien mens die verskil op die oord. Hier word hard gewerk. Almal bring hulle kant elke werker elke familie lid in die Maharaj familie. Dankie Nisha Maharaj al wat ons kan sè wow kan nie wag vir die eind resultaat nie. Hou hierdie spasie dop !!!

Upgrading everyday something new.  On the banks of the Mtweni Lagoon and just 600m from the beach. Our new Lapa  DA Venu...
28/02/2024

Upgrading everyday something new. On the banks of the Mtweni Lagoon and just 600m from the beach. Our new Lapa DA Venue area. We do birthday parties, celebrations, small weddings. teambuilding etc. Day visitors welcome. email: [email protected]. 081 362 0623

Address

11 River Road
Umtentweni
4241

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27813620623

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Umtentweni Caravan Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Umtentweni Caravan Resort:

Share

Category