VoelgoedRetreats

  • Home
  • VoelgoedRetreats

VoelgoedRetreats Inspirase-retreats net vir vroue by Kasteelkop Gasteplaas in die Oos-Vrystaat. Herontdek jou potensiaal en God se plan vir jou lewe.

Nog 2 plekke oop! Dit is jou teken waarvoor jy gewag het.
07/11/2025

Nog 2 plekke oop! Dit is jou teken waarvoor jy gewag het.

Neem kennis ons Oktober naweek skuif na 14-16 November. Daar is nog n paar plekke oop. Bespreek nou!
21/09/2025

Neem kennis ons Oktober naweek skuif na 14-16 November.
Daar is nog n paar plekke oop.
Bespreek nou!

Hierdie is die teken waarvoor jy wag. Bespreek nou jou plek vir ons volgende Retreat! Kontak Erika by 0828500170
04/09/2025

Hierdie is die teken waarvoor jy wag.
Bespreek nou jou plek vir ons volgende Retreat!
Kontak Erika by 0828500170

Bespreek nou jou plek vir ons volgende Vroue Retreat by Kasteelkop Gasteplaas.
04/08/2025

Bespreek nou jou plek vir ons volgende Vroue Retreat by Kasteelkop Gasteplaas.

Nuwe drome, vriendskappe & perspektief.✨Ons laaste retreat vir die jaar was besonders gewees. Dankie aan elke dame wat o...
24/11/2022

Nuwe drome, vriendskappe & perspektief.✨

Ons laaste retreat vir die jaar was besonders gewees. Dankie aan elke dame wat ons lewens op soveel verskillende maniere kom verryk het.🙏

Datums vir 2023 sal binnekort bekendgemaak word.🙌


Erika Lessing  het onlangs 'n onderhoud gevoer met Zelda Du Toit van Ladies Enrichment Club Worldwide.As jy meer wil wee...
03/10/2022

Erika Lessing het onlangs 'n onderhoud gevoer met Zelda Du Toit van Ladies Enrichment Club Worldwide.

As jy meer wil weet oor Gallup Strenghstfinder, wat dit behels en hoekom dit deel uitmaak van ons Retreats is hierdie 'n onderhoud wat jy nie moet mis nie!

https://www.youtube.com/watch?v=9SbK1Wr64Bo


Win a Strengthfinder Coaching session with Erika, to know more about the prize, listen the her interview with Zelda. To enter, simply leave a comment "I want...

☑️ Stap.☑️ Piekniek.☑️ Ontspan.
31/03/2022

☑️ Stap.
☑️ Piekniek.
☑️ Ontspan.


Het jy in 'n gemaksone beland? Weet jy nie meer of jy gelukkig of ongelukkig is nie? Vind in uit wie JY is, wat JOU laat...
29/03/2022

Het jy in 'n gemaksone beland? Weet jy nie meer of jy gelukkig of ongelukkig is nie?

Vind in uit wie JY is, wat JOU laat tiek, waar JOU passie lê en wat JOU sterkpunte is by ons Volgende Voelgoed Vroue Retreat, 4 – 6 November by Kasteelkop Gasteplaas & Retreat

Kontak ons vir verdere navrae en/of inligting rakende paaiement planne:

Kontak ons:
Erika: 082 850 0170 l [email protected]


"Uiteindelik is ons net spyt or die kanse wat ons nie geneem het nie." - Lewis Carroll
25/03/2022

"Uiteindelik is ons net spyt or die kanse wat ons nie geneem het nie." - Lewis Carroll


“As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het — wat is die mens dat U aan ho...
20/03/2022

“As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het —

wat is die mens dat U aan hom d**k, en die mensekind dat U hom besoek?

U het hom 'n weinig minder gemaak as 'n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon.”

‭‭PSALMS‬ ‭8:4-6‬ ‭AFR53‬‬



Address

Kasteelkop Guesthouse

9830

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VoelgoedRetreats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VoelgoedRetreats:

  • Want your business to be the top-listed Hotel?

Share