09/09/2026
β€οΈβ¨ VERRAS JOU LIEFDE BY MOONRIVER GASTEHUIS β¨β€οΈ
Maak βn gewone aand iets onvergeetliks! π₯πΉ
Geniet romantiek, rustigheid en die pragtige Oranjerivier as agtergrond. Ons kan help om daardie spesiale verrassing ekstra besonders te maak. β€οΈ
πΉ Romantiese kamer-opstelling
π―οΈ Kerslig & roosblare
π₯ Privaat romantiese ete op die dek
π Spesiale verrassings op versoek
β€οΈ Perfek vir verjaarsdae, herdenkings of sommer net omdat jy lief is!
β¨ Skep herinneringe wat βn leeftyd hou by Moonriver Gastehuis.
π Besprekings: 082 572 2029