26/01/2014
Vir Bekostigbare Luukse oornag verblyf in Upington het jy nou die regte plek gekry... Ons bied als wat jou onvergeetlike verblyf sal gee wat jou sak sal pas.
Loer gerus by die fotos om te kyk hoe die Gastehuis lyk.
Ons is geskik met: DSTV-AIRCON-OMHEINDE PARKERING-NABY DIE BESIGHEDE ASOOK DUINEVELD-SWEMBAD-BRAAIFASILITEITE-BEKOSTIGBARE PRYSE.
Kontak my gerus by: 0726102532
Vriendelike groete.