16/01/2026
!!Ontvangsdame pos beskikbaar!!
Ons soek βn vriendelike, energieke ontvangsdame met βn persoonlikheid wat mense laat tuis voel.
Vereistes:
- Rekenaarvaardig (e-posse, basiese administrasie, besprekings)
- Goed tweetalig (Afrikaans en Engels)
- Eie betroubare vervoer
- Warm, vriendelike persoonlikheid wat maklik met mense kommunikeer
- Betroubare verwysings
As jy daarvan hou om gaste welkom te laat voel en trots is op goeie diens, hoor ons graag van jou!
Kontak ons gerus of stuur 'n whatsapp met jou cv na 060 602 2851.
Country Lodge Upington