Belihante Lodge

Belihante Lodge Belihante Lodge consists of luxury self-catering chalets. Ideal accommodation for tour groups, small conferences and family gatherings.

Somer is hier! Kom geniet die rustige plaasafmosfeer in ons luukse kamers en chalets! Family-units ook beskikbaar!076965...
28/08/2026

Somer is hier! Kom geniet die rustige plaasafmosfeer in ons luukse kamers en chalets! Family-units ook beskikbaar!
0769654669

More more op hierdie heerlike Vrydagoggend! Ons het enkele kamers oop vir die naweek vir die laatslaapers! Kom geniet di...
21/08/2026

More more op hierdie heerlike Vrydagoggend! Ons het enkele kamers oop vir die naweek vir die laatslaapers! Kom geniet die naweek! Boek nou om teleurstelling te voorkom!
0769654669

Belihante Lodge is die plek om die heerlike warmer dae en aande te kom vier! Bespreek nou jou plek en kom ontspan op die...
20/08/2026

Belihante Lodge is die plek om die heerlike warmer dae en aande te kom vier! Bespreek nou jou plek en kom ontspan op die dek langs die swembad of op ons heerlike groot grasperke terwyl die kinders hulle gate uit geniet op die jungle-gym!
0769654669

Belihante Lodge, slegs 12km uit Upington is die no 1 wegbreek bestemming! Met sy luukse selfsorg chalets, family-units e...
12/08/2026

Belihante Lodge, slegs 12km uit Upington is die no 1 wegbreek bestemming! Met sy luukse selfsorg chalets, family-units en jungle-gym vir kinders is dit die ideale kuierplek vir vriende en famielie! Ons doen funksies en troues!
076 965 4669 wattsapp

18/06/2026

Ons het nog enkele plekke beskikbaar vir eerskomende naweek! Kom geniet n heerlike wegbreek! Vir besprekings en navrae kontak/wattsapp 0769654669

NAWEEK VERBLYF BY BELIHANTE LODGE ๐ŸกOp soek na rustige verblyf naby Upington?๐ŸŒฟ Veilig en rustig๐ŸŒฟ Pragtige natuurlike omge...
05/06/2026

NAWEEK VERBLYF BY BELIHANTE LODGE ๐Ÿก
Op soek na rustige verblyf naby Upington?
๐ŸŒฟ Veilig en rustig
๐ŸŒฟ Pragtige natuurlike omgewing
๐ŸŒฟ Gerieflike kamers
๐ŸŒฟ Slegs 12 km vanaf Upington
๐Ÿ“ž Besprekings & WhatsApp: 076 965 4669
๐Ÿ“ Belihante Lodge, Groblershoop-pad, Upington
Bespreek nou โ€“ beperkte beskikbaarheid vir die naweek! ๐ŸŒฟ๐Ÿก

SPECIAL!!! Ons het nog n paar plekkies oop vir hierdie naweek (22/23 Mei) @ spesiale prys! Vir besprekings kontak/wattsa...
22/05/2026

SPECIAL!!!
Ons het nog n paar plekkies oop vir hierdie naweek (22/23 Mei) @ spesiale prys! Vir besprekings kontak/wattsapp 0769654669

MOEDERSDAG!Bring vir moeder en kom ontspan by Belihante Lodge! Slaap oor Saterdagaand en hou Sondag heeldag piekniek tot...
06/05/2026

MOEDERSDAG!
Bring vir moeder en kom ontspan by Belihante Lodge! Slaap oor Saterdagaand en hou Sondag heeldag piekniek tot 18h00 gratis! Dagbesoekers vir Sondag se piekniek en braai ook welkom! Vir besprekings en pryse kontak 0769654669(wattsapp)
Beperkte getalle!

SPECIAL!!!! Langnaweek SPECIAL!!!!30 April tot 3 Mei (3 nagte) Boek 3 nagte kry 1 nag gratis! Wattsapp jou naam en hoeve...
27/04/2026

SPECIAL!!!! Langnaweek SPECIAL!!!!
30 April tot 3 Mei (3 nagte) Boek 3 nagte kry 1 nag gratis! Wattsapp jou naam en hoeveel persone na 0769654669 vir besprekings!

Address

Plot 184, Straussburg
Upington
8800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Belihante Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Belihante Lodge:

Shortcuts

Share

Category