11/01/2026
TARIEWE: JANUARIE TOT MAART 2026
Kom geniet die see, sand en son 🌊☀️
Hierdie ruim vakansiehuis is geleë in Uvongo en is ideaal vir ’n ontspanne wegbreek.
Laagseisoen (Januarie tot Maart 2026):
R1 200 per nag vir die eerste 6 persone
R200 per nag per addisionele persoon
Maksimum van 2 addisionele persone
Binneseisoen:
R2 500 per nag vir die eerste 6 persone
R350 per nag per addisionele persoon
Maksimum van 2 addisionele persone
🚗 Veilige parkering beskikbaar vir tot 3 voertuie
📞 Kontak: 082 444 7817