28/02/2026
๐ฌโ๏ธ๐MODERNE 6 SLAAP (4 VOLW & 2 KIDS) SELFSORG EENHEID IN UVONGO๐โ๏ธ๐ฌ
โ
๐๐ป Gaan laaik ons Facebook blad @ 6 Stafford Place Uvongo ๐๐ปโ
๐ฌ Buite seisoen @ R650 per nag
๐ฌ Maart/April skoolvakansie @ R1200 per nag
๐ฌ Junie/Julie skoolvakansie @ R850 per nag
๐ฌ Oktober skoolvakansie @ R1000 per nag
๐ฌ Desember skoolvakansie @ R1350 per nag
๐ Moderne, ruim selfsorg eenheid in Uvongo
๐ 2 Slaapkamer (Slaap 4 Volwassenes & 2 klein Kids)
๐ Loopafstand van die strand
๐ Veilige & netjiese sekuriteitskompleks
๐ Braai geriewe
๐ Gemeenskaplike swembad
๐ Sentraal geleรซ aan winkelsentrums en restaurante
๐ Bring die kinders vir โn heerlike see vakansie
โ
Bespreek nou om enige teleurstelling te voorkom!