10/08/2026
🌿 Ons het nog 'n paar naweke in Augustus beskikbaar! 🌿
Kom geniet 'n welverdiende wegbreek by Voorbegin Boerdery & Lodge en ontspan in die rustigheid van die Vaalrivier-omgewing. 🌅🌿
📅 Beskikbare naweke:
✨ 14 – 16 Augustus
✨ 21 – 22 Augustus
✨ 28 – 30 Augustus
🏡 Selfsorgverblyf
🎣 Visvang & buitelugaktiwiteite
🌿 Pragtige natuurskoon
🍽️ Sekelbos Restaurant
🔥 Perfek vir 'n rustige naweek saam met familie en vriende
📞 Besprekings: 071 372 3508
📧 [email protected]
Moenie jou naweek weg misloop nie – bespreek vandag nog! 🌾❤️