Kainos Youth Camp

Kainos Youth Camp The Kainos Youth Camp program is so designed and compiled for people of all ages, we teach and train by means of the Word, music and activities. Campground

To different churches, schools, Men camps, Ladies conferences and Leadership camps.

My liefste man, baie dankie vir 45 wonderlike jare saam met jou! Naas my ontmoeting met Jesus, was om jou te kry, die be...
29/12/2024

My liefste man, baie dankie vir 45 wonderlike jare saam met jou! Naas my ontmoeting met Jesus, was om jou te kry, die beste ding wat ooit met my gebeur het! I LOVE YOU!!

Kom geniet ietsie lekker hier by Connect @ Kainos vandag....Sien jou nou
25/03/2021

Kom geniet ietsie lekker hier by Connect @ Kainos vandag....
Sien jou nou

👇🏻Hier is die spyskaart vir hierdie Donderdag 25Maart👏🏻🌿Klink my dis ‘n koel wekie🌦 So kom en geniet  ‘n gesellige daggi...
22/03/2021

👇🏻Hier is die spyskaart vir hierdie Donderdag 25Maart👏🏻🌿

Klink my dis ‘n koel wekie🌦 So kom en geniet ‘n gesellige daggie by Kainos Kampterein.

Sien jul daar!!💪🏻

🌿Dis weer amper tyd vir CONNECT!🌿Hierdie Donderdag (18 Maart) op die spyskaart:Heerlike scones met aarbeikonfyt en room....
15/03/2021

🌿Dis weer amper tyd vir CONNECT!🌿

Hierdie Donderdag (18 Maart) op die spyskaart:

Heerlike scones met aarbeikonfyt en room.
‘n Lekker Hoenderpastei met slaai en om dit af te sluit ‘n smul lekker stuk sjokolade koek.😋

Natuurlik ook ons vars gebakte pizzas, drinkgoed, geskenk bokse ens.
😁🍕☕️🥧🥗🍰🍬🍦🎨🤪

Ons kan nie wag om julle weer Donderdag te sien by Kainos Kampterrein nie🌳 😜10:00-16:00

Sien jou more by Connect!!!151 Andries Potgieter SW4Bring jou kinders en vriende en kom kuier saam🍕☕️👏🏽😉👍🏽🧁🍮🥖
10/03/2021

Sien jou more by Connect!!!

151 Andries Potgieter SW4

Bring jou kinders en vriende en kom kuier saam🍕☕️👏🏽😉👍🏽🧁🍮🥖

Kom kuier môre saam iemand, wie jy wil nooi...Iemand wat hou van gesels, ontspan, lekker lag, pizza eet, koffie drink, ‘...
04/03/2021

Kom kuier môre saam iemand, wie jy wil nooi...

Iemand wat hou van gesels, ontspan, lekker lag, pizza eet, koffie drink, ‘n melktert geniet. Miskien ‘n jaffel knyp😋

Hoekom nie? Vat hierdie Donderdag bietjie af en maak tyd vir wat jy nodig het🌿

Tussen 10:00-16:00 by Kainos Kampterein.
(151 Andries Potgieter Blvd)

🌿R20 Volwassenes & R10 kinders🌿

Kom geniet die oopte by Kainos youth camp elke Donderdag...Bring jou kinders om te speel en kom eet ietsie lekker saam n...
16/02/2021

Kom geniet die oopte by Kainos youth camp elke Donderdag...
Bring jou kinders om te speel en kom eet ietsie lekker saam n goeie koppie koffie ☕️🍩🍕



151 Andries Potgieter blv
SE4

Kom kuier saam en bring alles wat in jou pad staan saam om dit te smous☕️💪🏽 Lekker kos te koop 👌🏽
27/09/2020

Kom kuier saam en bring alles wat in jou pad staan saam om dit te smous☕️💪🏽
Lekker kos te koop 👌🏽

07/09/2020
Kom oefen, sweet en bou krag in die opelug by die mooie Kainos Kampterein🏋🏻‍♂️Vanaand 23 Jan. is daar ‘n gratis demo ses...
23/01/2020

Kom oefen, sweet en bou krag in die opelug by die mooie Kainos Kampterein🏋🏻‍♂️

Vanaand 23 Jan. is daar ‘n gratis demo sessie wat jy kan bywoon. Bring jou water en energie en kom beleef die natuur🌿 Sien jou daar!💪🏻

💕Kom geniet n spesiale Valentynsdag saam jou liefie💕 # Piekniek in die buitelug. # Aandete in jou mandjie. # Fliek onder...
21/01/2020

💕Kom geniet n spesiale Valentynsdag saam jou liefie💕

# Piekniek in die buitelug.
# Aandete in jou mandjie.
# Fliek onder die sterre.

Address

End Of Andries Potgieter Boulevard
Vanderbijlpark
1911

Telephone

083 287 8076

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kainos Youth Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kainos Youth Camp:

Share

Category