Nonyana River Lodge Official

Call Directions Website Contact the business

Nonyana River Lodge Official Airy riverside lodge offering relaxed chalets with patios, plus a Braai area, a pool & fishing.

Kom kuier saam met ons by Bosveld Pub vandag! Groot verskeidenheid songs - Live musiek deur Rampie! Nonyana het die volg...
26/09/2026

Kom kuier saam met ons by Bosveld Pub vandag!
Groot verskeidenheid songs - Live musiek deur Rampie!
Nonyana het die volgende vir die hele dag:
Warm en koue swembad, Supertube en visvang vir slegs
R100 per kind tot 12 ✨en
R130 per kind ouer as 12 jaar✨
Moet dit nie mis nie!
Dankie aan elkeen vir jul ondersteuning!πŸ†

24/09/2026

Kom geniet β€˜n heerlike Braaidag by Bosveld Nonyana met n pragtige uitsig op die rivier.

Gratis ingang na die kroeg.πŸ†
Om die Supertube, warm en koue swembad te gebruik is dit
R100 vir kids tot 12 jaar ‼️
R130 vanaf 13jaar en Volwassenes. ‼️
Die fooi sluit visvang ook in en jul het onbeperkte gebruik van al die geriewe. 🎣

Airy riverside lodge offering relaxed chalets with patios, plus a Braai area, a pool & fishing.

πŸ”₯
22/09/2026

πŸ”₯

DONDERDAG:*Braaidag / Erfenisdag*Bring & Braai πŸ₯© Braaipakkies ook beskikbaar!Pap & Sous, Aartappelslaai en vuur gratis πŸ†...
22/09/2026

DONDERDAG:
*Braaidag / Erfenisdag*
Bring & Braai πŸ₯©
Braaipakkies ook beskikbaar!
Pap & Sous, Aartappelslaai en vuur gratis πŸ†

SATERDAG:
*Live Music* deur Rampie. Ingang GRATIS!

SONDAG:
Rugby Live Stream πŸ‰

AFTERSπŸ†:
*KARAOKE* Aangebied deur Rampie!
Bring jul eie eetgoedjies en kom hou sommer piekniek by Bosveld!

DINSDAG/WOENSDAG/VRYDAG= OOP MENU 🚦

🍺 πŸͺ½
04/08/2026

🍺 πŸͺ½

Inskrywings fooi : R70 per pot.Bosveld Groete
30/07/2026

Inskrywings fooi : R70 per pot.
Bosveld Groete

Come and enjoy our newest addition to Nonyana River Lodge : Bosveld Pub 🍻
30/07/2026

Come and enjoy our newest addition to Nonyana River Lodge : Bosveld Pub 🍻

a Merry Christmas message from our owners 🀍🌲
25/12/2025

a Merry Christmas message from our owners 🀍🌲

16/12/2025
23/06/2025

Address

16 Potchefstroom Road
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00
Sunday 07:00 - 18:00

Telephone

+27169877105

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nonyana River Lodge Official posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nonyana River Lodge Official:

Shortcuts

Share