Sandgat

Sandgat "Sandgat" is n privaat kampeer en ontspannings oord slegs 7 km buite Vanderkloofdam teen die oewer van die Oranjerivier ~

"Sandgat" is n opi~plaas privaat kampeer en ontspannings oord slegs 7 km buite Vanderkloofdam teen die oewer van die Oranjerivier ~

Sandgat het verblyf~opsies beskikbaar πŸ™Œ40 km vanaf OraniaSkakel of whatsapp: 084 200 1164
01/09/2026

Sandgat het verblyf~opsies beskikbaar πŸ™Œ
40 km vanaf Orania
Skakel of whatsapp: 084 200 1164

Ja, alles is opgetooi en mooi .... "lente" hou partytjie by Sandgat !  πŸπŸŒΏπŸŒΌπŸƒ
01/09/2026

Ja, alles is opgetooi en mooi .... "lente" hou partytjie by Sandgat ! πŸπŸŒΏπŸŒΌπŸƒ

31/08/2026
Noordkaap Beroepsjagskool Afsluiting ~
28/08/2026

Noordkaap Beroepsjagskool Afsluiting ~

Welkom CVO Orania πŸ’›
27/08/2026

Welkom CVO Orania πŸ’›

n Bevredigende lewe ~ Doen meer as wat van jou verwag word .. Moet nooit iemand van hoop ontneem nie .. Wees gawer as wa...
26/08/2026

n Bevredigende lewe ~ Doen meer as wat van jou verwag word .. Moet nooit iemand van hoop ontneem nie .. Wees gawer as wat nodig is .. Laat alles n bietjie beter agter as wat jy dit gevind het .. Hou jou beloftes .. Wees n goeie verloorder .. Se gereeld "dankie" en "asseblief" .. Tel jou seeninge, elke dag ..

Ek noem dit "lewe" 🌿
23/08/2026

Ek noem dit "lewe" 🌿

Sit n glimlag in elke dag ... onthou, almal glimlag in dieselfde taal !
22/08/2026

Sit n glimlag in elke dag ... onthou, almal glimlag in dieselfde taal !

Address

Liberwalt
Vanderkloof
8771

Telephone

+27842001164

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sandgat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sandgat:

Shortcuts

Share

Category