Mountain View Guesthouse -Vanrhynsdorp

Mountain View Guesthouse -Vanrhynsdorp View Guesthouse, is an Upmarket, Self Catering Guest House centrally located in Vanrhynsdorp.

We offer our guests a Luxurious "home-away-from-home" Experience & we love to Spoil our Valued Guests ❤️
We look forward to welcome you...

A BIG Thank you to all our valued Lekkeslaap guests for this Award. We are truly thankful for this recognition and look ...
03/09/2026

A BIG Thank you to all our valued Lekkeslaap guests for this Award. We are truly thankful for this recognition and look forward to the next 5 years together. ❤️🎉


Lekkeslaap.co.za







Thank you for the awards  from us to all our valued guests. We are thankful to be a 4th time recipient of this award ove...
03/09/2026

Thank you for the awards from us to all our valued guests. We are thankful to be a 4th time recipient of this award over the last 5 years of operation. A Big thank you to all our wonderful guests. ❤️








Was jul al hier gewees?
19/08/2026

Was jul al hier gewees?

Baie dankie Leon & Amanda vir dié spesiale geskenk en die lekker sjokolade...Dit was báie spesiaal, baie dankie. Dit was...
16/08/2026

Baie dankie Leon & Amanda vir dié spesiale geskenk en die lekker sjokolade...
Dit was báie spesiaal, baie dankie. Dit was so lekker gewees om jul te kon verwelkom by ons

Baie Dankie Gerhard & Annatjie vir jul pragtige blog inskrywing en die deel daarvan. Dit was n voorreg gewees om jul te ...
16/08/2026

Baie Dankie Gerhard & Annatjie vir jul pragtige blog inskrywing en die deel daarvan. Dit was n voorreg gewees om jul te kon verwelkom by ons. 💙 # dankbaar

Fotos geneem 7-9 AugustusNiewoudtville is pragtig
11/08/2026

Fotos geneem 7-9 Augustus
Niewoudtville is pragtig

Hantam VleisFees Program
06/08/2026

Hantam VleisFees Program

06/08/2026

🌼 *Vanrhynsdorp Blommemark wag vir jou!* 🌼

Ja, die seisoen was hierdie jaar anders. Die weer het sy eie planne gehad en die veldblomme is nie so volop soos ons almal gehoop het nie… maar Namakwaland se hart klop steeds sterk. 💛

Kom kuier steeds in ons pragtige streek en ontdek alles wat hierdie unieke deel van die Weskus bied:

🌸 Besoek die Vanrhynsdorp Blommemark en ondersteun meer as 60 plaaslike uitstallers met heerlike kos, handgemaakte produkte en unieke geskenke.

🍷 Ontspan by ons plaaslike wynkelders en proe die geure van die streek.

🌵 Wandel deur die pragtige Kokerboom Kwekery en bewonder die unieke vetplante waarvoor ons wêreldbekend is.

🏛️ Stap terug in tyd by die historiese Ou Tronk in Vanrhynsdorp.

🌿 Besoek die Cape Garden Centre Moederplaas in Vredendal – ’n ware paradys vir tuinliefhebbers.

🌊 Ry uit na ons asemrowende Weskusstrande of neem die skilderagtige roete na Nieuwoudtville, waar die plato, watervalle en natuurskoon elke besoeker bekoor.

Hier gaan dit nie net oor blomme nie – dit gaan oor mense, gasvryheid, plaaslike besighede en die ongelooflike skoonheid van ons streek.

Pak die motor, bring die familie en kom beleef Namakwaland. Ons sien uit daarna om jou welkom te heet! 💛

Address

17 Uitsig Street
Vanrhynsdorp
8170

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27720546589

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mountain View Guesthouse -Vanrhynsdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mountain View Guesthouse -Vanrhynsdorp:

Shortcuts

Share