04/06/2026
π¨βπ©βπ§βπ¦ Maak Donderdae gesinstyd by Namaqua Lodge! ππ
Bring die hele gesin en geniet ons heerlike Vis & Chips Special β goudbruin visfilette en vars gebakte skyfies, perfek vir βn lekker maaltyd saam vir net R110 per porsie!
πΊ Beskikbaar vir sit down of take away.
ποΈ Elke Donderdag
π 18:00 β 21:00
π Bespreek βn tafel of plaas jou bestelling by 027 219 1633 of 076 110 7149
π Sien jou by Namaqua Lodge!