30/09/2026
🎉 BEPLAN JOU JAAREINDFUNKSIE BY GIFBERG! 🌿🔥
Moeg vir dieselfde ou jaarafsluiting? Kom vier die einde van die jaar in die natuur, tussen die berge! ⛰️
Bring jou span na Gifberg Holiday Farm vir ’n dag van:
🏊♂️ Swem & ontspan
🔥 Lekker braai
🥾 Teambuilding-stap deur die veld – onder begeleiding van ’n gids
😂 Pret, vars lug en kwaliteit tyd saam as ’n span!
🎁 JAAREINDE-SPESIAAL!
📅 Bespreek tussen 15 November en 11 Desember
🏡 Kry 20% AFSLAG op verblyf!
Laat die kantoor agter, trek jou tekkies aan en kom geniet ’n jaarafsluiting met ’n verskil! 🌄
📲 Bespreek nou: 078 614 6484
📧 [email protected]
📍 Gifberg Holiday Farm
OfficeYearEnd Braai Swem Hiking Nature Cederberg WestCoast Namaqualand WesternCape TeamBuildingSouthAfrica