Villa Bu ‘Dou Guest House

Villa Bu ‘Dou Guest House Wedding & Function venue. Guest House. Conference centre. Corporate Events. Wedding Chapel. Die huis is gekoop en stelselmatig omskep in na ‘n gastehuis en venue.

Villa Bu’ Dou is an executive guest house on the banks of the Sugar Bush River. Get It Joburg South/Vaal Triangle – May 2011 publication

‘n Rare juweel in die Vaal

Buks Roesstorff en Douglas Paton het besluit om hul drome ‘n realiteit te maak en ‘n beter beroepskeuse kon hul beslis nie maak nie. Get It se Lize-Mare Landsman gesels met hul oor die hul passies en dinge wat hul na aan die hart lê.

Om te gaan inloer by Buks Roesstorff en Douglas Paton van Villa Budou is soos om te gaan kuier by jarelange vriende, al is dit my eerste ontmoeting met die twee. Hul gastehuis en trou venue, Villa Budou, loop oor van warmte en liefde en die klassieke tema neem my in jare terug na ‘n ander era. Beide kom van koördineringswêreld en die feit dat hul saam met hul gaste kan kuier, en mooimaak van ‘n plek, gee betekenis aan hul beroep. "Ons gaste het die neiging om terug te kom, of dit nou is om in te loer of om oor te slaap. Ons geniet die geselskap van ons gaste en somtyds besef mens dat een geselsie ‘n wêreld se verskil maak." Douglas vertel dat hul ook hul graad in Christelike berading voltooi het. "Ons help ander met innerlike genesing, Christelike terapie en help mense wat vasgevang is in traumatiese huisvestings." Dit is vir hul belangrik om daar te wees nie net vir hul pasiënte nie, maar ook vir mense wat moed en ‘n helpende hand nodig het. Douglas is net so bedrewe met naaldwerk. In 1989 het hy sy eerste winkel oopgemaak en Douglas Paton Designs is goed gevestig en bestaan al die afgelope 22 jaar. In 2002 het Douglas die toekenning vir die mees kreatiewe ontwerp tydens die Mej. Suid-Afrika kompetisie gekry asook in 2010 die Ekhaya tydskrif se toekenning vir ontwerper van die jaar. Douglas is tans besig met Stepe D se klerereeks, maar het ook vir jare Bles Bridges en Ken Mullen se uitrustings gedoen. Hy was verantwoordelik vir Michelle Bruce se uitrustings tydens die Cameo vertoning by die Carlton Sentrum in Johannesburg asook die aanbieder, Rory Sang. Indien jy ‘n funksie wil bespreek of ‘n uitrusting wil maak skakel hul by 082 814 4706 of 082 743 4541 of 016 424 1545. Lize-Mare Landsman
Editor: Get It Joburg South/Vaal Triangle

Villa Bu 'Dou would like to welcome Le Nique House of Beauty to the Estate. Contact Monique Latten on 076 280 6077 or la...
20/01/2021

Villa Bu 'Dou would like to welcome Le Nique House of Beauty to the Estate.
Contact Monique Latten on 076 280 6077 or [email protected] to make your appointment.

Masks by Douglas Paton Designs From R40.00Douglas: 082 814 4706Buks: 082 743 4541
15/06/2020

Masks by Douglas Paton Designs
From R40.00
Douglas: 082 814 4706
Buks: 082 743 4541

Villa Bu'Dou Guest House & Events VenueGlenfiddich Estate, Plot No. 3, Panoramas, Vereeniging, Vereeniging, South Africa...
29/01/2019

Villa Bu'Dou Guest House & Events Venue

Glenfiddich Estate, Plot No. 3, Panoramas, Vereeniging, Vereeniging, South Africa

www.budou.co.za

Your Hosts: Contact for Bookings
Buks Roesstorff & Douglas Patton
Mobile: +27 82 743 4541 or
Mobile: +27 82 814 4706

24/01/2019
Villa Bu'Dou Guest House & VenueDiscover The Rare Jewel of the Vaal!http://budou.co.za/
11/12/2018

Villa Bu'Dou Guest House & Venue
Discover The Rare Jewel of the Vaal!
http://budou.co.za/

Address

Glenfiddich Estate, Plot No. 3, Panorama
Vereeniging
1939

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villa Bu ‘Dou Guest House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Villa Bu ‘Dou Guest House:

Share