23/07/2026
Dit was vir my ’n ongelooflike voorreg om deel van hierdie besondere liefdesverhaal te wees.
Van die eerste ontmoeting hier by Water on Waldrif, tot die dag waarop Barto vir Suné gevra het om met hom te trou – alles vasgevang in “Ek Dank die Heer vir Jou.”
Dankie dat ek hierdie pad saam met julle kon stap en so ’n kosbare hoofstuk van julle verhaal kon beleef.
Mag julle liefde net elke dag sterker word. Ek dank die Here ook vir júlle.
Music video by Barto, Bernice West performing Dank Die Here Vir Jou...