Blesbok-Vlei

Blesbok-Vlei Vir 'n wegbreek waar u sielerus sal vind! Oornag Verblyf en Dagbesoekers

14/11/2021
🌟OKTOBER MARKFEES!🌟SATERDAG 30 OKTOBER 2021 vanaf 09h00!Vir meer inligting of om 'n Stalletjie te bespreek kontak ons ge...
07/10/2021

🌟OKTOBER MARKFEES!🌟

SATERDAG 30 OKTOBER 2021 vanaf 09h00!

Vir meer inligting of om 'n Stalletjie te bespreek kontak ons gerus.

Ons is opsoek na unieke uitstallers vir ons Markfees in Viljoenskroon die 30steOktober 2021!Indien U belangstel kontak M...
21/09/2021

Ons is opsoek na unieke uitstallers vir ons Markfees in Viljoenskroon die 30ste
Oktober 2021!

Indien U belangstel kontak Melanie op Whatsapp by 063 089 7411 vir meer inligting.

Het jy al gewonder waar is ons gelee?Volg die roete en kom loer gerus watter heerlike ontspannnings aktiwiteite ons bied...
25/08/2021

Het jy al gewonder waar is ons gelee?

Volg die roete en kom loer gerus watter heerlike ontspannnings aktiwiteite ons bied vir jonk en oud! 😁

Bespreek vandag nog by ons.Kontak ons by078 143 3637073 465 9797R500.00 vir 3 persone oornag verblyf.Geldig tot 31 Julie...
13/07/2021

Bespreek vandag nog by ons.

Kontak ons by
078 143 3637
073 465 9797

R500.00 vir 3 persone oornag verblyf.

Geldig tot 31 Julie 2021

Watter tyd van die jaar is julle gunsteling tyd vir 'n vinnige wegbreek?
08/07/2021

Watter tyd van die jaar is julle gunsteling tyd vir 'n vinnige wegbreek?

Bespreek jou jag naweek vandag nog!Kontak ons vir meer inligting by:078 143 3637073 465 9797
06/07/2021

Bespreek jou jag naweek vandag nog!

Kontak ons vir meer inligting by:
078 143 3637
073 465 9797

Gedagte vir die nuwe maand wat vir ons voorle.- 'n prag gedig deur Sakkie Breytenbach."Hoe sal en gaan dit jou vandag ra...
01/07/2021

Gedagte vir die nuwe maand wat vir ons voorle.

- 'n prag gedig deur Sakkie Breytenbach.

"Hoe sal en gaan dit jou vandag raak,
As ander namens jou besluite maak.
En dit doen met 'n baasspelerige doel,
En as dit jou nadelig raak daaroor voel.

Jy kry in elke gemeenskap, die soort mens
Trap op alles om die beste te kry in die spens
Om ander te benadeel is, sy eie wil, sy wens
So kyk hy na die ander, deur 'n donker lens

Sien, oordink en laat leef
Daarna moet ons streef
Almal moet kan oorleef
Anders is ons reguit mos skeef

D**k wat gaan jou besluite aan ander doen
Het jy gevra watter grote is sy of haar skoen
Sal jy gemaklik wees met 'n skoen wat nie pas
Hoekom maak jy dit dan iemand anders se las

So maak besluite wat vrede, liefde en lewe gee
Kyk mooi wie gaan almal baat met jou eerste tree
As net jy gaan baat is jou regte antwoord nee
Want daar is baie meer as net een brander in die see

Ek wens dat vandag vir jou 'n goeie bealuit dag sal wees
En almal geseend en baie gelukkig is wat die gedig lees
D**k aan ander ook, want verkeerde keuses bring vrees
Bid vir wysheid en krag dat die eie ek, regverdig sal wees

Groete vir die maand
Onthou jy moet glimlag tot vanaand."

Ons wens almal 'n veilige en spoedige maand toe.

Groete
Blesbok-vlei

24/06/2021

Ons stel bekend!!!!

Die Blesbok Ekspress!

Prettig vir oud en jonk!

Bespreek vandag nog!Kontak ons by:078 143 3637073 465 9797
22/06/2021

Bespreek vandag nog!

Kontak ons by:
078 143 3637
073 465 9797

Ons wens elke PA 'n GELUKKIGE VADERSDAG toe!
20/06/2021

Ons wens elke PA 'n GELUKKIGE VADERSDAG toe!

Address

Steynbergstraat
Viljoenskroon
9520

Telephone

+27781433637

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blesbok-Vlei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blesbok-Vlei:

Share

Category