Shangri La River Resort

Shangri La River Resort River Accomodation

03/09/2026
🎣🌿 KOM ONTSNAP NA SHANGRI LA RIVER RESORT! 🌿🎣Op soek na ’n rustige wegbreek langs die Vaalrivier? By Shangri La River Re...
17/08/2026

🎣🌿 KOM ONTSNAP NA SHANGRI LA RIVER RESORT! 🌿🎣

Op soek na ’n rustige wegbreek langs die Vaalrivier? By Shangri La River Resort kan jy jou skoene uitskop, die vars lug geniet en sommer ’n lyn ook natmaak! πŸŽ£β˜€οΈ

🏑 Luukse akkommodasie
🎣 Heerlike visvang langs die rivier
πŸ”₯ Braai, boma & lekker kuierplekke
πŸŠβ€β™€οΈ Swembad vir die warm dae
πŸ›Ά Kano’s & paddle bote
πŸŒ… Pragtige uitsigte en rustigheid

Of jy nou kom vir die visvang, ’n familie-naweek, ’n romantiese wegbreek of net ’n bietjie rus en vrede – Shangri La is die perfekte plek om nuwe herinneringe te maak. ❀️

πŸ“ GeleΓ« tussen Klerksdorp en Potchefstroom aan die Vaalrivier.

πŸ“… Bespreek jou volgende wegbreek vandag nog!

🎣 Shangri La River Resort – waar goeie tye en groot vangste bymekaarkom! 🌿

Kontak my vandag nog.
Letitia 0834731009

17/08/2026
🌊🎣 DIE GROOTES IS HIER! 🎣🌊🐟 Kom vang jou PB (Personal Best) by Shangri La River Resort! 🐟Die wintervis byt behoorlik en ...
22/07/2026

🌊🎣 DIE GROOTES IS HIER! 🎣🌊
🐟 Kom vang jou PB (Personal Best) by Shangri La River Resort! 🐟
Die wintervis byt behoorlik en die groot Karp, Baber en Geelvis wag net vir jou!
πŸ”₯ SPESIALE AANBOD:
βœ… 10% AFSLAG op alle besprekings tot einde Augustus 2026!
✨ Luukse akkommodasie
✨ Braai- & boma-fasiliteite
✨ Rustige rivier-atmosfeer
✨ Die perfekte wegbreek vir die hele familie
πŸ“ Shangri La River Resort
Tussen Klerksdorp en Potchefstroom
πŸ“ž Bespreek vandag nog by Letitia: 083 473 1009

11/07/2026

Dit is sulke vroeg oggend boodskappe wat mens se hart laat warm klop. En ons dan opnuut besef hoekom ons so lief is vir Shangri La en sy gaste. Vir besprekings kontak Letitia: 0834731009

Gelee tussen Klerksdorp en Potchefstroom

Address

-26. 929891/26. 925773
Viljoenskroon
9520

Telephone

+27834731009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shangri La River Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shangri La River Resort:

Shortcuts

Share