Saalsak Sleepwaens

Saalsak Sleepwaens Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Saalsak Sleepwaens, Rental shop, 622, 32nd Avenue, Villieria.

Groot plesier!
15/05/2025

Groot plesier!

Ons is oop môre!3m x 1.6m laai 500kg R220pd2m x 1.5m laai 500kg R220pd3m x 2m laai 500kg R260pd3.5m x 1.6m laai 500kg R2...
20/03/2025

Ons is oop môre!

3m x 1.6m laai 500kg R220pd
2m x 1.5m laai 500kg R220pd
3m x 2m laai 500kg R260pd
3.5m x 1.6m laai 500kg R260pd
Bagasie sleepwa R200pd
Dubbelas platbed kar sleepwa laai 2000kg R550pd

622, 32ste Laan, Villieria.

https://goo.gl/maps/8XxXkcP23sCi7ZCz7

0766623603

As jy kan help, doen dit!
19/03/2025

As jy kan help, doen dit!

As jy kan, bou saam!
14/02/2025

As jy kan, bou saam!

Ons Winkel Sinoville wil weereens dankie vir Saalsak Sleepwaens sê omdat ons op 6 Februarie 2025 weereens van hulle sleepwaens kon leen.

Andries en sy span is Baie behulpsaam en vriendelik. As julle nog nie hulle gebruik nie hier is jou kans! Kontak hulle vir billike pryse en goeie diens

Saalsak Sleepwaens PromosieAandag alle besighede!Jou besigheid kry afslag wanneer jy by ons sleepwaens huur.1 dag huur -...
14/02/2025

Saalsak Sleepwaens Promosie

Aandag alle besighede!

Jou besigheid kry afslag wanneer jy by ons sleepwaens huur.

1 dag huur - 10% afslag
2 dae huur -20% afslag
3 dae huur - 30% afslag
4 dae huur - 40% afslag
5 dae en langer se huur - 50% afslag

Promosie slegs geldig vir geregistreerde maatskappye.

Laat ons jou help met jou sleepwa benodighede!

622 32ste Laan, Villieria, Pretoria

0766623603
[email protected]

https://www.facebook.com/saalsak?mibextid=ZbWKwL

Dit maak ons sommer baie bly om sulke terugvoer te kry!
08/02/2025

Dit maak ons sommer baie bly om sulke terugvoer te kry!

Sommer net want dit is lekker om te help en waarom sal ons dit nie doen as ons kan nie?Gaan ondersteun jou plaaslike Hel...
17/01/2025

Sommer net want dit is lekker om te help en waarom sal ons dit nie doen as ons kan nie?

Gaan ondersteun jou plaaslike Helpende Hand Ons Winkel!

Baie dankie Saalsak Dat Ons Winkel Sinoville weereens een van julle sleepwaens kon leen.

As jy nog nie by Saalsak was vir 'n sleepwa nie voel gerus vry om hulle te kontak! Hulle pryse is billik, diens vriendelik en altyd behulpsaam!

Gaan kyk gerus na hulle blad https://www.facebook.com/saalsak?mibextid=ZbWKwL

Om hierdie 2m sleepwa of 'n 3m sleepwa by Saalsak te huur kos jou slegs R220 per dag. Die goedkoopste in Pretoria! Kyk u...
14/01/2025

Om hierdie 2m sleepwa of 'n 3m sleepwa by Saalsak te huur kos jou slegs R220 per dag. Die goedkoopste in Pretoria!

Kyk uit vir ons afslag aan besighede. Ons het ook nou 'n kaartfasiliteit.

0766623603

622 32ste Laan, Villieria Pretoria. Die naaste hoek is Ben Swart str.

https://maps.app.goo.gl/89MhWNnMbiNKEG277

Gaan jy môre bietjie in die tuin werk of 'n paar goed rondskuif? Bespreek jou sleepwa vandag al! Ons het die beste pryse...
10/01/2025

Gaan jy môre bietjie in die tuin werk of 'n paar goed rondskuif? Bespreek jou sleepwa vandag al! Ons het die beste pryse in Pretoria.

0766623603

622 32ste Laan, Villieria Pretoria. Die naaste hoek is Ben Swart str.

https://maps.app.goo.gl/89MhWNnMbiNKEG277

Dit is 'n groot plesier Ons Winkel Sinoville. Saalsak gee graag 'n helpende hand vir Helpende Hand!
10/01/2025

Dit is 'n groot plesier Ons Winkel Sinoville. Saalsak gee graag 'n helpende hand vir Helpende Hand!

Saalsak het nou ook 'n kaartfasiliteit. Baie dankie aan al ons kliënte wat geduldig was met ons in die verlede!
04/01/2025

Saalsak het nou ook 'n kaartfasiliteit. Baie dankie aan al ons kliënte wat geduldig was met ons in die verlede!

Address

622, 32nd Avenue
Villieria
0186

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00

Telephone

+27766623603

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saalsak Sleepwaens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Saalsak Sleepwaens:

Share

Category