Tiekasfontein 2

Tiekasfontein 2 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tiekasfontein 2, Bed and Breakfast, Villiersdorp.

Tiekas will be temporarily closed due to wild fires that destroyed our Land and infrastructure. 🔥💔
01/01/2025

Tiekas will be temporarily closed due to wild fires that destroyed our Land and infrastructure. 🔥💔

Nuwe swembad word gevul met skoon boorgat water. Perfek vir die warm dae.
24/01/2023

Nuwe swembad word gevul met skoon boorgat water. Perfek vir die warm dae.

Perfect getaway for a relaxing weekend.
20/03/2020

Perfect getaway for a relaxing weekend.

Altyd lekker om sulke boodskappe te kry. Boek nou vir jou n aand weg van die stres. R1200.00 per nag vir huisie. Slaap 4...
20/03/2020

Altyd lekker om sulke boodskappe te kry.
Boek nou vir jou n aand weg van die stres.
R1200.00 per nag vir huisie. Slaap 4.
Vriende kan saam kamp vir R500 per tent vir 2 nagte. Plek vir 2 tente.

08/06/2019
Wonderful day. Walk al the way to the top of the mountain. Breathe taking views
10/08/2018

Wonderful day. Walk al the way to the top of the mountain. Breathe taking views

Every Dog must have his day. With Etienne Pietersen
06/08/2018

Every Dog must have his day.
With Etienne Pietersen

Ontbyt met die mooiste uitsig.
04/08/2018

Ontbyt met die mooiste uitsig.

Tiekasfontein is 'n bekoorlike kothuis met 'n asemrowende uitsig oor die Theewaterskloofdam en omliggende vallei. Die pl...
23/06/2018

Tiekasfontein is 'n bekoorlike kothuis met 'n asemrowende uitsig oor die Theewaterskloofdam en omliggende vallei. Die plaas is net buite Villiersdorp in die Overbergstreek geleë.
Na ons reën loop riviere baie sterk.
Boek vir 4 nagte en betaal vir 3. R1200.00. per nag.
Of R1000.00 per nag.
Naweke uit gesluit. Winter aanbieding.
Slaap 4.

Tiekasfontein is 'n bekoorlike kothuis met 'n asemrowende uitsig oor die Theewaterskloofdam en omliggende vallei. Die pl...
22/06/2018

Tiekasfontein is 'n bekoorlike kothuis met 'n asemrowende uitsig oor die Theewaterskloofdam en omliggende vallei. Die plaas is net buite Villiersdorp. Na ons reën loop riviere baie sterk.
Boek vir 4 nagte en betaal vir 3. R1200.00. per nag.
Of R1000.00 per nag.
Naweke uit gesluit. Winter aanbieding.
Slaap 4.

Address

Villiersdorp
7140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tiekasfontein 2 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tiekasfontein 2:

Share